Roep kursus Natal middelande ?
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Roep kursus Natal middelande ?
Enige datum na die 21ste sal werk.
Die 9de Deaember tot 4 Januarie is ek nie beskikbaar. Daarna weer voostoom.
Mooiloop
Die 9de Deaember tot 4 Januarie is ek nie beskikbaar. Daarna weer voostoom.
Mooiloop
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Roep kursus Natal middelande ?
Sal almal gelukkig wees met die naweek van 4,5 en 6 Desember?
- djdppolo
- Newbie

- Posts: 42
- Joined: Thu May 21, 2015 7:07 am
Re: Roep kursus Natal middelande ?
1. Jean du Plessis + Lance Watson
Ons is in vir daai nwk! Dankie
Ons is in vir daai nwk! Dankie
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Roep kursus Natal middelande ?
Het met Nico gesels, daai naweek is ook beter vir hom...
Pappabeer en Reggie wat se julle manne?
Pappabeer en Reggie wat se julle manne?
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Roep kursus Natal middelande ?
Desember is ek n one man show by die werk. Dit gaan moeilik wees om af te vat. Ek sal November of Januarie verkies. Maar as julle almal in is vir daai naweek gooi hom. Ek sal weer by n kursus verby kom.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Roep kursus Natal middelande ?
Ek is ook vas daai naweek maar as dit nie te ver is nie sal ek blad kom skud vinnig
- Werner Prinsloo
- Full Member

- Posts: 227
- Joined: Mon Nov 17, 2014 10:03 am
Re: Roep kursus Natal middelande ?
Erhardt
Werner + 1 is reg vir die naweek van 4 - 6 Des 2015.
Werner + 1 is reg vir die naweek van 4 - 6 Des 2015.
Groete
Werner
Die lewe is vol risiko's, vat 'n kans!
Werner
Die lewe is vol risiko's, vat 'n kans!
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Roep kursus Natal middelande ?
Stel jy nog belang? Ek wil graag almal te gemoed kom.6.5/284Norma wrote:Ek stel belang!
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Roep kursus Natal middelande ?
Pappabeer is daai naweek glad nie moontlik vir jou nie? En jou +2 manne wat sou saam kom?
Die ander manne wat in is vir daai naweek, laat weet maar of ons moet voort gaan dan kan ek begin organise. Of wil jul dit in die nuwe jaar doen?
Die ander manne wat in is vir daai naweek, laat weet maar of ons moet voort gaan dan kan ek begin organise. Of wil jul dit in die nuwe jaar doen?
- Werner Prinsloo
- Full Member

- Posts: 227
- Joined: Mon Nov 17, 2014 10:03 am
Re: Roep kursus Natal middelande ?
Ek sou voortgaan met die naweek wat die meeste manne pas omdat jy nooit almal se dagboek sal kan koordineer nie.
Persoonlik sal dit lekker wees om dit hierdie jaar te doen maar ek kan aanpas soos dit nodig is.
Persoonlik sal dit lekker wees om dit hierdie jaar te doen maar ek kan aanpas soos dit nodig is.
Groete
Werner
Die lewe is vol risiko's, vat 'n kans!
Werner
Die lewe is vol risiko's, vat 'n kans!
-
Bushpig7
- Jr. Member

- Posts: 79
- Joined: Mon Dec 23, 2013 7:33 am
Re: Roep kursus Natal middelande ?
Sal ook baie belangstel maar die naweek van 4-6 December is ek vas
Groete
Bushpig 7
Groete
Bushpig 7
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Roep kursus Natal middelande ?
neewat. werk se gat. Ek sal kom.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Roep kursus Natal middelande ?
Naand manne, ek dink nie ons gaan almal kan gelukkig hou nie. So ek wil die naweek van 4-6 Desember vasmaak.
1 Beesbreet
2 Pappabeer
3 Nico Harris
4 Jean
5 Lance
6 Werner
7 Andre
Ek het nog 2 buurmanne wat in is.
Pappabeer is jou + 2 nog in?
Ek sal met Oom Taffie gesels om te hoor wat ek alles moet reel, en sal jul laat weet wat gaan vir wat sodra al die reelings in plek is.
1 Beesbreet
2 Pappabeer
3 Nico Harris
4 Jean
5 Lance
6 Werner
7 Andre
Ek het nog 2 buurmanne wat in is.
Pappabeer is jou + 2 nog in?
Ek sal met Oom Taffie gesels om te hoor wat ek alles moet reel, en sal jul laat weet wat gaan vir wat sodra al die reelings in plek is.
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Roep kursus Natal middelande ?
Waar gaan dit plaasvind (dorp)?
-
Wattlegrove
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Fri Oct 21, 2011 2:39 pm
Re: Roep kursus Natal middelande ?
Ek sal ook graag bietjie meer wil weet en wat die koste min of meer gaan beloop.Reggie Gerber wrote:Waar gaan dit plaasvind (dorp)?
Groete
Wgrove
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Roep kursus Natal middelande ?
Dit gaan hier op Nottingham Road plaasvind,BeesBreet wrote:Ek is so half uur anderkant Howick, op die Lotheni pad naby Nottingham Road... Hier is oor genoeg plase om te roep... Ek kan verblyf reel vir aanbieders en ouens wat van ver kom. Venue is ook moontlik...
R1500 vir kursus en dan nog n paar Rand vir die kos en verblyf. Ek dink amper verblyf sal verniet wees, moet nog net bevestig...
Vir die ouens wat in is, PM asb jul sel nommers, ek sal whatsapp groep stig en dan vat ons hom van daar verder.
Mooi dag
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1728
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: Roep kursus Natal middelande ?
Ja asbBeesBreet wrote:Stel jy nog belang? Ek wil graag almal te gemoed kom.6.5/284Norma wrote:Ek stel belang!
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Roep kursus Natal middelande ?
Ek het vir jou n pm gestuur
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1728
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: Roep kursus Natal middelande ?
Dankie!BeesBreet wrote:Ek het vir jou n pm gestuur
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor

