Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek is Nelis Rautenbach oorspronklike van die Oos Vrystaat en nou in Pretoria.
Wag vir my lisensie om goedgekeur te word al van Junie af. Het 'n 12 boor, 243 en 7mm rem mag. Hou van jag in Nam en Noord Kaap.
Hou baie van die forum en ek weet ek gaan nog baie leer.