watter lood
-
golf3
- Newbie

- Posts: 31
- Joined: Mon Oct 19, 2015 10:50 am
watter lood
Ek het net n klein vraag?
Watter tipe en grein lood skiet almal daar buite mee
Dit sal intersant wees om almal se opinies te kry ek
ek self skiet met 300gr hornady xtp maar wil ook weet of iemand al met
die gamehunter lood geskiet het
Watter tipe en grein lood skiet almal daar buite mee
Dit sal intersant wees om almal se opinies te kry ek
ek self skiet met 300gr hornady xtp maar wil ook weet of iemand al met
die gamehunter lood geskiet het
One live, enjoy it to the full !!!
en onthou om die lood te laat hang
en onthou om die lood te laat hang
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: watter lood
Golf ek vermoed jy moed so bietjie meer spesifiek wees. Waarmee skiet ky?? Swartkruit of nitro?? Watse kaliber ??
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: watter lood
Golf3. Watse geweer skiet jy mee en wat wil jy skiet? Wil jy balletjie of " conical " skiet?
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: watter lood
Pvdw wrote:Golf ek vermoed jy moed so bietjie meer spesifiek wees. Waarmee skiet ky?? Swartkruit of nitro?? Watse kaliber ??
give-away!!
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: watter lood
Skerp!!! Ek moet ophou reageer op posts wat ek op my foon lees
Steeds kan ek seker punte score met die vraag oor die kaliber??
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: watter lood
Soort lood sal altyd "pure" sagte lood wees in swartkruit gewere oor die algemeen as dit is wat jy bedoel...
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
-
golf3
- Newbie

- Posts: 31
- Joined: Mon Oct 19, 2015 10:50 am
Re: watter lood
Hi daar ek skiet met n traditions vortek 50cal en ek jag maar gewoonlik die kleinerige bokke (rooibok, blesbok, springbok, vlakvark, ens.)
Wat ek eintlik wil weet is wat verkies julle n conical, roundball, of, sabots en dan watse grein en watse powder charge
Wat ek eintlik wil weet is wat verkies julle n conical, roundball, of, sabots en dan watse grein en watse powder charge
One live, enjoy it to the full !!!
en onthou om die lood te laat hang
en onthou om die lood te laat hang
-
Klein Chris
- Hero Member

- Posts: 612
- Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm
Re: watter lood
Hi,
Huidige jag lading is 85gr (volume) FFg met n 370gr Maxi (conical) - so 2 duim groepe op 100m - dodelik op rooi bok en koedoe koei
Huidige jag lading is 85gr (volume) FFg met n 370gr Maxi (conical) - so 2 duim groepe op 100m - dodelik op rooi bok en koedoe koei
Skiet bly maar lekker
- Askari
- Hero Member

- Posts: 714
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
Re: watter lood
90gr Wano FFg met 'n 325gr. 600 RB/15 thou patch op 'n custom build .62 English Sporting Rifle. Die bal stap teen 'n matige 1350 vt/s, maar is dodelik op kudu 
Gooi lood!!!!
-
golf3
- Newbie

- Posts: 31
- Joined: Mon Oct 19, 2015 10:50 am
Re: watter lood
So maw. Sabots is nie die Alleen antwoord nie. Sê my askari hoe sal n mens rb en patch uitwerk op n 50cal
One live, enjoy it to the full !!!
en onthou om die lood te laat hang
en onthou om die lood te laat hang
- Askari
- Hero Member

- Posts: 714
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
Re: watter lood
Jou geweer se twist sal bepaal watter projektiel die beste sal stabiliseer. As a "rule of thumb", vir rondebal 1:60 of stadiger, sabot so rondom 1:28 en vinniger en vir ander gegote projektiele (mini-ball, maxi-ball etc) so rondom 1:48 of vinniger.golf3 wrote:So maw. Sabots is nie die Alleen antwoord nie. Sê my askari hoe sal n mens rb en patch uitwerk op n 50cal
Vir 'n .50 gebruik jy gewoonlik .490 rondebal met 'n 12-15 thou patch. Ek koop ongebleikte linne vd korrekte dikte by enige materiaal winkel en gebruik dan of Ox Yoke se Wonderlube of my eie tuisgemaakte lube op dit. Onthou net om die linne te was voor jy dit sny in patches.
Jou Traditions het waarskynlik 'n 1:28 twist, so sabot of conical sal die ding doen. Rondebal sal beslis nie stabiliseer nie. Lyman se maxi-ball behoort mooi te werk in haar, as 'n goedkoper opsie kan jy ook Lee se REAL bullets probeer. Indien jy self wil giet, kry vir jou suiwer lood van enige scrap metaal handelaar (wheel weights is te hard vir conical, veral vir die REAL)
Gooi lood!!!!
- Askari
- Hero Member

- Posts: 714
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
Re: watter lood
Ek het al baie bokke laat bakkie ry met 'n voorlaaier, daar is selfs 'n foto van my in so paar jaar gelede se Gun Digest met 'n Springbok wat ek met 'n .75 smoothbore flintlock geskiet het. As jy ooit in die Bloemfontein omgewing is, is jy welkom om te kom koffie drink, dan kan ek jou so bietjie touwys maak met die voorlaaiers. Ek "verstaan" hulle nogal 
Gooi lood!!!!
- Askari
- Hero Member

- Posts: 714
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
Re: watter lood
Ek het die ooitjie seker so 5 jaar gelede te voet geskiet met my .75 Bobbejaanboud
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Gooi lood!!!!
-
golf3
- Newbie

- Posts: 31
- Joined: Mon Oct 19, 2015 10:50 am
Re: watter lood
Jis baie dankie vir die info sal n bietjie huiswerk doen en as ek in daai omgewing is verseker kom draai
One live, enjoy it to the full !!!
en onthou om die lood te laat hang
en onthou om die lood te laat hang
-
stompi
- Newbie

- Posts: 12
- Joined: Thu Feb 19, 2015 8:19 pm
Re: watter lood
Met n inline soos joune kan jy gerus moeite doen en n maxiball mould probeer in die hande kry gooi suiwer lood en n 70 gn fffg lading -jy behoort dieselfde akkuraatheid te kry as met jou sabots ander conicals probeer maar maar kanse is goed jy gaan jou tyd mors
-
golf3
- Newbie

- Posts: 31
- Joined: Mon Oct 19, 2015 10:50 am
Re: watter lood
Dankie stompi ek weet van n plek in alberton wat redelik bp accessories verkoop gaan kyk of ek by hulle leeman produkte kan kry
One live, enjoy it to the full !!!
en onthou om die lood te laat hang
en onthou om die lood te laat hang
