9mm Doppies

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
User avatar
tgg
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 278
Joined: Tue May 20, 2014 2:44 pm

9mm Doppies

Post by tgg »

Ek soek asb 9mm doppies as iemand wil verkoop
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1838
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: 9mm Doppies

Post by Rudi Fischer »

Hoeveel soek jy ?
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
Drenalinjunkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 830
Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am

Re: 9mm Doppies

Post by Drenalinjunkie »

Ek is self opsoek.
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1838
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: 9mm Doppies

Post by Rudi Fischer »

Ek het omtrent 1000
Klaar skoon gemaak (gemengde headstamps)


Ek skiet nie meer 9mm nie
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
Drenalinjunkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 830
Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am

Re: 9mm Doppies

Post by Drenalinjunkie »

TGG moet se. Die man het eerste keuse want hy het eerste gevra.
Post Reply