Lyman 375 H&H resizing die.

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
User avatar
Nico de Jager
Hero Member
Hero Member
Posts: 663
Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm

Lyman 375 H&H resizing die.

Post by Nico de Jager »

Jis manne, ek haat dit om iets by iemand te leen. Teen my beterwete leen ek bogenoemde "die" by n oom en da breek wragtag n dop binne in af. As iemand miskien so n die oortollig het sal ek dit graag oorneem.
Groete
Ribbok
Nico de Jager
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Lyman 375 H&H resizing die.

Post by Pappabeer »

Nico. Kan jy hom nie met n stuck case removing kit uithaal nie? Dan kos dit jou gewoonlik net die decapping rod vervang.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Lyman 375 H&H resizing die.

Post by alecjohnson »

Ek het my eie stuck case remover gemaak. N 7.5mm boorpunt. N 8mm tap. N groot wasser, 8mm bout en n pypie wat oor die die pas als het my so R140 gekos. Ek het al baie meer as wat ek wou, 375h&h doppe uit my FL die gehaal...
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Lyman 375 H&H resizing die.

Post by alecjohnson »

1445022750584.jpg
//images.tapatalk-cdn.com/15/10/16/d644da57de15ad767c0739f93ba355e7.jpg

//images.tapatalk-cdn.com/15/10/16/30523442a079cb2cb858762643e9b160.jpg





Ek het die idee gekry op GSCustom se webwerf.
http://www.gsgroup.co.za/stuckcase.html
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by alecjohnson on Sat Oct 17, 2015 7:06 pm, edited 1 time in total.
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Lyman 375 H&H resizing die.

Post by alecjohnson »

Net bygese. Hk hoef nog nooit n decapping rod te vervang het van ek die manier op gcs webwerf gevolg het nie. Ek het al wel dop uit my die geMOKER met hammer en decapping rod gebuig.


As jy nie die goed by jou kan kry nie sal ek vir jou kry en pos
User avatar
Nico de Jager
Hero Member
Hero Member
Posts: 663
Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm

Re: Lyman 375 H&H resizing die.

Post by Nico de Jager »

Jis manne, dankie vir julle raad, ek het hom uitgekry maar ek het die decapping rod gebuig. Enige idees waar ek kan begin soek vir een?

Alec, bly jy nog op Albertinia? Ek en jy het al ontmoet op die skietdae op Riversdal.
Groete
Nico
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Lyman 375 H&H resizing die.

Post by alecjohnson »

Ek is nog daar ja.

Om nou n nuwe decaping pin te kry gaan jy maar moet rondbel...
Reloader270
Hero Member
Hero Member
Posts: 1051
Joined: Wed Nov 06, 2013 8:44 pm

Re: Lyman 375 H&H resizing die.

Post by Reloader270 »

Probeer NSN in Silverton. Hul het surplus enkel sizer matryse te koop.
Post Reply