Kort n klein kjeffertjie
- HoggerNaut
- Full Member

- Posts: 145
- Joined: Fri Jan 02, 2015 11:06 am
Kort n klein kjeffertjie
Mornings.
Ek het huidig n staffie en n pit bull maar die goed is so liefhebbend hul sal n boef dood lek.
Ek bou by my huis en al wat n bouer is kom in en gaan aan soos normal sonder dat die honed eers omgee.
My dogtertjie se verjaardag is om die draai en sy soek n puppy.
Dink dis n goeie tyd om n klein aanhitsertjie te kry vir die twee groter honed.
Wat sal jul aanbeveel?

MOLON LABE
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Kort n klein kjeffertjie
Jackie
Worshond
Jackie/worshond kruising
As jou erf groot genoeg is n Boston Terrier?
Worshond
Jackie/worshond kruising
As jou erf groot genoeg is n Boston Terrier?
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13574
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Kort n klein kjeffertjie
As jy hou van n ding wat blaf kry n toypom, ek het 2 saam met my Amstaff en hulle werk nogals lekker saam
http://static.businessinsider.com/image/5409ea7769bedd6f60ff258a/image.jpg
http://static.businessinsider.com/image/5409ea7769bedd6f60ff258a/image.jpg
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Kort n klein kjeffertjie
Ek wil amper vir jou sê 'n nuwe hond gaan nie jou probleem aanspreek nie. Ek het al baiekeer self ervaar, en ook eendag op 'n program op TV gesien/gehoor dat die persoon sê dat as jy 'n bv oulike goedopgeleide en wakker hond het, jy 'n jong hond moet bykry voor die hond doodgaan, want die ou hond leer die jonge, beter as wat ek en jy kan. Dit het ekself ook al met my eie honde ervaar.HoggerNaut wrote:Mornings.
Ek het huidig n staffie en n pit bull maar die goed is so liefhebbend hul sal n boef dood lek.
Ek bou by my huis en al wat n bouer is kom in en gaan aan soos normal sonder dat die honed eers omgee.
My dogtertjie se verjaardag is om die draai en sy soek n puppy.
Dink dis n goeie tyd om n klein aanhitsertjie te kry vir die twee groter honed.
Wat sal jul aanbeveel?
Jou twee bestaande honde, gaan ongelukkig die nuwe hond net so liefdevol "leer".
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- Dirkvh
- Hero Member

- Posts: 1016
- Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am
Re: Kort n klein kjeffertjie
Wire-haired terriers is lekker wakker
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Kort n klein kjeffertjie
Ek het 2 schnauzers, niks beweeg in die straat sonder dat ek daarvan weet nie. Slaap ook by ons in die kamer. Die 2de beste belegging vir my gesin se veiligheid.
Groete
Groete
- Ferdi
- Sr. Member

- Posts: 427
- Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm
Re: Kort n klein kjeffertjie
Ek het 'n Toypom Jack Russel kruis teef. Sy het al amal wat by die huis inkom gebyt sonder uitsondering Van my polisie vriende in uniform tot die bediende. Sy diskrimineer gald nie. Blaf lekker as die beweging in die straat nie lekker is nie. Die persoonlikheid van 'n skoonma. Totale dominante teef. Die wors reun asook die jack russel kruis reun staan terug vir haar. Sy bly permanent in die huis en word net op die voorgras uitgelaat. Die agter erf is off limits vir haar want sy en die boerboel teef is nie lekker met mekaar nie. Sy wou Sondag by die veeaets sommer die pittbul teef bymekaar maak. Maar met my dogter en ons is sy die liefde vanself. My dogter en sy is onafskeidbaar.
- TOKELOS
- Hero Member

- Posts: 555
- Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm
Re: Kort n klein kjeffertjie
Ditto vir schnautzer veral die miniatuur.
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Kort n klein kjeffertjie
Jack Russel al die pad!
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Kort n klein kjeffertjie
Miniatuur schnauzer is wakker stink nie na hond nie en verloor nie hare nie.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Kort n klein kjeffertjie
As jy kies probeer om die dominante en onafhanklikste een in die werpsel te kies. Die wat afhanklik is is die sagmoedige neelsies.
Scottish Terriers, Miniature Schnauzer en Miniature Doberman Pinscher sal my keuses wees.
Scottish Terriers, Miniature Schnauzer en Miniature Doberman Pinscher sal my keuses wees.
- Henry
- Full Member

- Posts: 137
- Joined: Mon Jun 22, 2015 12:47 pm
Re: Kort n klein kjeffertjie
Net nie 'n Poedel nie. My broer se Poedel het nagte deur vir skaduwees in die straat geblaf. Ek wou amper die ding vermoor het. Jackies is OK, afhangend.
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Kort n klein kjeffertjie
Ek sal vir die langlaagtes vote hier. As jy eers een gehad het kan ek nie sien dat jy iets anders sal wil he.
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Kort n klein kjeffertjie
Die looks van 'n mooi swart bull terriër skrik nogal 'n voornemende boef af... Lyk mos soos 'n haai en 'n hond wat gekruis is.
My 3 staffies is vrek kwaai. Hulle moet afgekamp wees en NIE gewoond raak aan die mense wat inkom / deurloop nie en direkte kontak met hulle maak nie. Hulle moet die vibe kry dat die mense buitekant die bad guys is.
Maar staffies is nie van nature mensbyters nie. Bullies wel - as jy hulle reg grootmaak en hanteer.

- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3626
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Kort n klein kjeffertjie
Vir 'n wakker klein hondjie wat jou elke keer waarsku as daar 'n snaakse geluid is, kry 'n Yorkshire Terrier. Verloor ook nie hare nie
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- TOKELOS
- Hero Member

- Posts: 555
- Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm
Re: Kort n klein kjeffertjie
SUPACOW-langlaagtes werk nie in die winter in die Vrystaat nie. Jy moet die deur te lank oop hou as hulle wil in kom, en dan kom daar te veel koue saam met hulle in!
My ondervinding met hulle is dat as hy nie blaf nie dan pee hy en as hy nie piee nie dan blaf hy.
Nogtans baie oulike brakkies!
My ondervinding met hulle is dat as hy nie blaf nie dan pee hy en as hy nie piee nie dan blaf hy.
Nogtans baie oulike brakkies!
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Kort n klein kjeffertjie
Hy blaf as hy moet en hy pee as hy moet. Die reuntjies MOET 200 keer op n dag pee.
Verder is dit net awesomeness!
Verder is dit net awesomeness!
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Kort n klein kjeffertjie
Daar is nie medisyne vir domheid nie..
MAAR wat de f is langlaagtes watever?
MAAR wat de f is langlaagtes watever?
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Kort n klein kjeffertjie
worshond
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Kort n klein kjeffertjie
ruaanb wrote:worshond
Thanx, nou weet ek ook...
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Kort n klein kjeffertjie
Whahaha dis snaaks- leer ek ook iets. Ek stem vir n scottie, verloor nie hare nie. Glad nie blafferig nie tensy daar iets is om voor te blaf, nogal n eienskap wat ek geniet. Enigste pyn is dat mense hulle moet laat "groom"so dan en wanHein M. wrote:ruaanb wrote:worshond![]()
Thanx, nou weet ek ook...
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
-
golf3
- Newbie

- Posts: 31
- Joined: Mon Oct 19, 2015 10:50 am
Re: Kort n klein kjeffertjie
As jy belangstel kan ek jou help met n Jackabee (jack russell X beagle )
Hulle gaan vrydag presies 6 weke out wees
Laat weet maar
Pm my dan help ek graag
Hulle gaan vrydag presies 6 weke out wees
Laat weet maar
Pm my dan help ek graag
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by golf3 on Tue Oct 27, 2015 11:02 am, edited 1 time in total.
One live, enjoy it to the full !!!
en onthou om die lood te laat hang
en onthou om die lood te laat hang
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Kort n klein kjeffertjie
Ek het nie baie ervaring met klein honde nie behalwe vir ons monster T-cup yorkie met worsie gekruis. Hare val nie baie uit nie hy weeg net oor 2 kg hart so groot soos 'n leeu verskriklik wakker. Slaap in ons kamer my seun kan opstaan van sy kamer en rondloop deur die nag maar waag dit as dit vreemde geluid is. As 'n voel op sy stukkie gras kom sit word hy verjaag as die asblikke leeg gemaak word op Donderdae dan hoor almal dit as die manne wil gras sny dan hoor jy dit. As iemand op die deur klop dan hoor jy dit as iemand te naby ons voordeur kom dan grom hy.
Baie energie nie bang vir stap nie hy stap gereeld 5km saam met my baie slim en wakker.
Ek stel vir julle voor koning "Chokkie" kyk daardie kyk wat hy my gee toe ek hom uit sy sluimer roep.
Baie energie nie bang vir stap nie hy stap gereeld 5km saam met my baie slim en wakker.
Ek stel vir julle voor koning "Chokkie" kyk daardie kyk wat hy my gee toe ek hom uit sy sluimer roep.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Kort n klein kjeffertjie
Hy is pragtig!!
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Kort n klein kjeffertjie
Dis jou ideale skerp waghondjie!Frederik wrote:Ek het nie baie ervaring met klein honde nie behalwe vir ons monster T-cup yorkie met worsie gekruis. Hare val nie baie uit nie hy weeg net oor 2 kg hart so groot soos 'n leeu verskriklik wakker. Slaap in ons kamer my seun kan opstaan van sy kamer en rondloop deur die nag maar waag dit as dit vreemde geluid is. As 'n voel op sy stukkie gras kom sit word hy verjaag as die asblikke leeg gemaak word op Donderdae dan hoor almal dit as die manne wil gras sny dan hoor jy dit. As iemand op die deur klop dan hoor jy dit as iemand te naby ons voordeur kom dan grom hy.
Baie energie nie bang vir stap nie hy stap gereeld 5km saam met my baie slim en wakker.
Ek stel vir julle voor koning "Chokkie" kyk daardie kyk wat hy my gee toe ek hom uit sy sluimer roep.