Status as Jagter/lid van forum
-
Ambessa
Re: Status as Jagter/lid van forum
Hallo Louis102
Lyk my roofdierbestuur is 'n integrale deel van jou veeboerdery?
As dit nie soos al die ander bestuursinsette gemaak word nie is jou verliese baie groot.
Gee meer agtergrond (as die tyd jou toelaat) oor die volle program. Wat sluit dit alles in?

Hallo Louis102 / Britsman / Tafjak / LBM / Jacques / en almal op hierdie onderwerp
Ambessa
Iemand wat hierop 'n antwoord wil waag?Ambessa wrote: Vraag: hoeveel plase kan een jagter effektief in 'n jaar bedien as hy voltyds hiermee besig is?
Ambessa
-
LMB
- Sr. Member

- Posts: 309
- Joined: Sat Jan 03, 2009 4:59 pm
Re: Status as Jagter/lid van forum
Ek dink nie die vraag het `n eenvoudige antwoord, soos reeds ges?, sal dit afhang van `n hele klomp veranderlikes. Waar die getalle baie is, sal die werk baie wees en dan gaan dit afneem, die werk en die getalle. Een jagter per distrik sou seker `n goeie begin wees, of hy voltyds gaan werk h?, weet ek nie. As so `n persoon wel ook `n pak honde het, dat hy hom totaal toespits op probleemdiere, kan dit dalk beter werk.Ambessa wrote: Hallo Louis102 / Britsman / Tafjak / LBM / Jacques / en almal op hierdie onderwerp
Iemand wat hierop 'n antwoord wil waag?Ambessa wrote: Vraag: hoeveel plase kan een jagter effektief in 'n jaar bedien as hy voltyds hiermee besig is?
Ambessa
Dit is wat ek glo tans die oplossing vir ons probleem is.
Ek het nou darem `n antwoord gewaag, dis nou die ander se beurt.
Groete
Lukas
-
Ambessa
Re: Status as Jagter/lid van forum
Hallo LMB
Dankie en korrek glo ek. Die aantal plase of die gebied wat gedek word sal tussen distrikte verskil en selfs binne distrikte.
As ek reg aflei is daar redelik groot gebiede wat maar aan die genade (of is dit stille metodes) oorgelaat word?
Sal nogal help as die stil ouens (op die forum) ook laat weet.

- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Status as Jagter/lid van forum
Ambessa
My ondervinding is dat jy moeilik meer as 20 kliente met 10000ha elk kan hanteer in areas waar jakkals populasies 2 pare op 3000-5000 ha is. Dit beteken 200 000ha maw 100 jakkalse of 50 pare. Kom teeltyd is dit 250 kleintjies.
Ek het op 'n stadium 23 kliente hanteer en was die totale oppervlakte ongeveer 200 000ha. Jy bars maar om voor te kom.
Groete
Heinrich

Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
Ambessa
Re: Status as Jagter/lid van forum
Hallo Jaracal
Dankie vir die info. Onthou die jagter moet ook darem ook sy eie lewe lei.
Het baie groot waardering vir julle ouens wat nagte deur koud kry (en ook soms warm) en dit oorleef en daarmee aanhou.
Onthou ons gespekke? 'n Groot drif word more deurgesteek. Hou goeie moed.

- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Status as Jagter/lid van forum
geen wonder ons het jakkals probleme nie, hiers net 32 ouens wat beheer toepas 4 pro's 13 deeltyds, 13 boere wat self beheer 1 wat pro gebruik en een wat navorsing doen 
-
Ambessa
Re: Status as Jagter/lid van forum
Hallo Yalair
Dankie vir jou moeite. Wonder wie is die ander meer as 275 op die forum?
Ambessa
Dankie vir jou moeite. Wonder wie is die ander meer as 275 op die forum?
Ambessa
-
britsman
- Hero Member

- Posts: 792
- Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm
Re: Status as Jagter/lid van forum
POLLMAN, (yalair)

groete,
britsman
Ek hoop dat die ou nie 'n jakkie in 'n wol baadjie is nie !!!Yalair wrote: geen wonder ons het jakkals probleme nie,------ en een wat navorsing doen![]()
groete,
britsman
Last edited by britsman on Thu Apr 30, 2009 7:38 pm, edited 1 time in total.
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Status as Jagter/lid van forum
Britsman
Sal biekie roep en sien of hy nie inkom nie
Sal biekie roep en sien of hy nie inkom nie
-
britsman
- Hero Member

- Posts: 792
- Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm
Re: Status as Jagter/lid van forum
Pollman,
Goeie plan. Try ok soo 'n oop brandewyntjie op wind van hom uit te sit.Dan sal hy vir seker inkom.

brits
Goeie plan. Try ok soo 'n oop brandewyntjie op wind van hom uit te sit.Dan sal hy vir seker inkom.
brits
Last edited by britsman on Sat May 02, 2009 5:09 pm, edited 1 time in total.
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
-
Ambessa
Re: Status as Jagter/lid van forum
Hallo Britsman
Ambessa
...glo nie daai ou weet veel van nie... completely synthetic...Yalair wrote: geen wonder ons het jakkals probleme nie,------ en een wat navorsing doen
Ek hoop dat die ou nie 'n jakkie in 'n wol baadjie is nie !!!![]()
![]()
![]()
Ambessa
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Status as Jagter/lid van forum
waa kry die voltydse manne werk as daar net een beer boer is wat laat skiet deur pro....
????????????????????????????????????????????????????????????????????????
Shoot straight and tell the truth!
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Status as Jagter/lid van forum
HET OOK GEWONDER, MISKIE POATCH HULLE DIE JAKKIES 
-
LMB
- Sr. Member

- Posts: 309
- Joined: Sat Jan 03, 2009 4:59 pm
Re: Status as Jagter/lid van forum
Die probleem is jy kan nie op meer as een plek stem nie. Ek jag self maar het al professionele jagters ook laat jag.
Lukas
Lukas