Eerste Jagmes Vir Seun
- Henry
- Full Member

- Posts: 137
- Joined: Mon Jun 22, 2015 12:47 pm
Re: Eerste Jagmes Vir Seun
Manne
Dankie vir almal se insette. Ek sien toe ek het heelwat eBucks bymekaar gemaak, en koop toe sommer 'n Buck 110 vir hom op Take-A-Lot. Maar sal die ander opsies oophou vir myself. My Swiss Army mes het nou die dag tussen neus en ore verdwyn. Het klaar by die gade gaan hints gooi dat 'n ordentlike jagmes vir kersfees net die ding sal wees.

- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Eerste Jagmes Vir Seun
Ek dink jy het 'n lekker mes vir die jong man gekoop. Die 110 is 'n klassieke ontwerk en is 'n Amerikaans vervaardigde Buck en kom darem nie uit China uit nie.
Jannie Welman
- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Re: Eerste Jagmes Vir Seun
Dries 101,
Wat ek bedoel het met goedkoop china gemors is die messe wat daar net op staan "stainless steel" en ek weet baie goeie messe kom uit china. Sorry man!
Groetnis
Gert
TERLOOPS. GOEIE KEUSE HENRY!
Wat ek bedoel het met goedkoop china gemors is die messe wat daar net op staan "stainless steel" en ek weet baie goeie messe kom uit china. Sorry man!
Groetnis
Gert
TERLOOPS. GOEIE KEUSE HENRY!
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2106
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Eerste Jagmes Vir Seun
Daai man gaan elke vyf minute na daai mes kyk,ek gaan jou amper n brief gee gaan kyk maar een aand as hy slaap sal jy daai mes iewers in sy hand of in die bed kry. Ek het absuluut n mes fettish ek kan nie n mooi mes los nie.
-
jassonmoss38
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Fri Apr 24, 2015 8:15 am
Re: Eerste Jagmes Vir Seun
Hey nice option on the Buck 110. I'm sure he will love it. I have the first knife my dad gave me. Was his knife from when he was on the border. The sentimental value far exceeds the value of the knife and for that I would look and polish it but too scared to use and abuse it with risk of losing it. I know a lot of guys are against more than one knife in the bush but maybe consider the 110 in the pocket and a cheaper knife on the belt. I carry an Opinel no 7 carbon steel in the bag or pocket and a Mora on the belt. Neither are fancy knives but work very well in their own feilds. The Mora has slaughtered animals, cut branches out of my way, help make kindling for fire and much more. Strong grind, good steel and not a prob to scratch the blade on a piece of sandpaper while sharpening. All the time having a sharp pocket knife for when I need that. If I do lose it, I will miss it but for R150 I can go through almost 4 or more before I have to fork out for a better name branded knife. My 2c worth. : )
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Eerste Jagmes Vir Seun
Gert ek hoor jou. Self op spyderco is daar n groot verskil tussen hulle china reeks en colorado reeks. Better staal , fit and finish etc. jy betaal 3 keer die prys maar n naam op n mes beteken niks.
Goeie voorbeeld is Gerber wat nou net uit china uit kom of schrade. Dit was van die beste messe op die mark. Ek sou eerlik waar nie een verniet vat nou nie.
Ek kan nie aan een top end mes dink wat uit china uit kom nie en dit maak nie saak wat die pryse is nie of watse brand hy is nie. Maar ek is n mes en staal snob.
Die omgekeerde is ook waar en net omdat dit n cpm staal is en uit amerika uit kom en 3k kos maak dit nie automaties n wonder mes nie. Daar is ook maar duds- maar die kaans vir n dud is baie skraal.
Ek persoonlik besit nie enige chinees gemaakte messe nie

.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Henry
- Full Member

- Posts: 137
- Joined: Mon Jun 22, 2015 12:47 pm
Re: Eerste Jagmes Vir Seun
Ek myself sou graag 'n vaste lem mes wou he met 'n leerskede, wat deur 'n Suid Afrikaanse mesmaker gemaak is uit Bohler staal. Maar ek sien die minimum intreekoste vir so iets is R4000.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Eerste Jagmes Vir Seun
Jy shop by die verkeerde ouens 
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Eerste Jagmes Vir Seun
Ek vat eerder n Byrd uit China as van die Yanks se messe wat ek al gesien het.
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Eerste Jagmes Vir Seun
Byrd is spyderco. En ek sou nou weer eerder hulle vsa of japanees gemaakte messe vat.Supacow wrote:Ek vat eerder n Byrd uit China as van die Yanks se messe wat ek al gesien het.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Eerste Jagmes Vir Seun
Hoe sê?Dries101 wrote:Maar ek is n snob.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Eerste Jagmes Vir Seun
SharrupDWB wrote:Hoe sê?Dries101 wrote:Maar ek is n snob.![]()
![]()
![]()

.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Henry
- Full Member

- Posts: 137
- Joined: Mon Jun 22, 2015 12:47 pm
Re: Eerste Jagmes Vir Seun
Lyk my messe ontlok net soveel emosie by die manne as roere. 
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Eerste Jagmes Vir Seun
Dis hoe dit moet wees.Henry wrote:Lyk my messe ontlok net soveel emosie by die manne as roere.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Eerste Jagmes Vir Seun
Ja daar is mesedgulde maakers wat soveel vrae en selfs meer. daar is ook gulde lede wat helfte vra. Jy kan n ongelooflike mes by n non gulde lid kry van R600-R2000Henry wrote:Ek myself sou graag 'n vaste lem mes wou he met 'n leerskede, wat deur 'n Suid Afrikaanse mesmaker gemaak is uit Bohler staal. Maar ek sien die minimum intreekoste vir so iets is R4000.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- OU VOORSLAG
- Full Member

- Posts: 177
- Joined: Fri Mar 22, 2013 9:52 am
Re: Eerste Jagmes Vir Seun
Ek is heel "versot" op messe, ekt die laaste paar jaar die gewoonte om as ek begin om my goed reg te kry vir die jagseisoen, dis gewoonlik Meimaand, dan begin ek uitkyk vir n mes. Emt die laaste vierjaar elke jaar vir my n mes gekoop, ongelukkig nie baie duur messe nie, maar voel vir my as dit n goedkoper mes is is ek nie bang om hom te gebruik nie. My ma se huishulp het intussen haar self tot een van hulle gehelp, van daar af sluit ek hulle sommer in my kluis toe.
Die Beste Plek om te wees is die Kalahari
Lee Enfield .303
6.5 x .284
Brnu .22
Howa .22-250
CZ PO7 9mm
Lee Enfield .303
6.5 x .284
Brnu .22
Howa .22-250
CZ PO7 9mm
-
Reijger
- Newbie

- Posts: 44
- Joined: Tue Apr 21, 2015 6:42 pm
Re: Eerste Jagmes Vir Seun
Ek is ook 'n aanhanger van buck en spyderco, maar as jy 'n Great mes wil koop wat generasies gaan hou en in my eerlike opinie nie buitensporig duur is nie dan kan julle gerus gaan kyk na Puma se messe! Word in Duitsland vervaardig en is van hoogstaande kwaliteit. Hulle reekse is baie nice en het spesifieke modelle vir die jongspan ook! En ek dink dit is onmoontlik om hulle op te gebruik!