As jy iets ge eet het wat jou naar maak en jy kan nie braak nie.
Sit jou een vinger in jou mond/keel en jou ander vinger in jou poeph@l en as dit nog steeds nie werk nie dan ruil jy die vingers om.
Goeie raad vir naarheid
-
Fanie
Re: Goeie raad vir naarheid
Hi D4D,
Ek het myself nou behoorlik geskeer.
Ek dink ek moet die een in my eerstehulp handleiding sit.
As dit darrem nou nie werk nie sal niks nie.
Ek het myself nou behoorlik geskeer.
Ek dink ek moet die een in my eerstehulp handleiding sit.
As dit darrem nou nie werk nie sal niks nie.