6.5 x 55 bende

Post Reply
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: 6.5 x 55 bende

Post by Jean Marais »

Hallo mede bendelede. Ek't julle ook nou gejoin.

Nou vir die aansoek en die wag :):
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3945
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: 6.5 x 55 bende

Post by tau »

Geluk en voorspoed.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1649
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Re: 6.5 x 55 bende

Post by BeesBreet »

RiaanPretorius wrote:Goeie middag

Het enige van julle al lapua scenar 139gr punte gebruik in die 6.5'e?
Yes, ek het 400 van daai punte by Die Koöperasie gekoop vir n bargain... Ek is baie gelukkig met hulle...
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1649
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Re: 6.5 x 55 bende

Post by BeesBreet »

Mede bende lede, ek het my 6.5x55 Sebatti Tactical nou al so paar maande, en ek is mal oor die roer! Hy het laas week bloed getrek vir die eerste keer... N waterbok bul wat by die buurman ontsap het so 6 jaar terug! Ek het al baie agter die bul aangeloop en het hom uiteindelik gekry...
Ek deel so paar fotos met julle.[IMG]//images.tapatalk-cdn.com/15/09/28 ... 005048.jpg[/IMG][IMG]//images.tapatalk-cdn.com/15/09/28 ... 21ec38.jpg[/IMG]
User avatar
Frik Swanepoel
Newbie
Newbie
Posts: 8
Joined: Fri Dec 19, 2014 10:55 am

Re: 6.5 x 55 bende

Post by Frik Swanepoel »

Middag mede bende lede.

Wie kan dringend help ? Ek soek naarstiglik na Hornady 6.5mm , 123 gr,SST

Ek hou duim vas. Groete uit die kaap.
Frik Swanepoel
RiaanPretorius
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 69
Joined: Tue May 12, 2015 9:52 am

Re: 6.5 x 55 bende

Post by RiaanPretorius »

Frik

Ek weet van 123gr A-max wat beskikbaar is....hulle het 129gr sst ook! Ramon Strydom in Welkom.
Groete
Riaan Pretorius

Weihrauch HW 50 4.5mm
FX IMPACT 5.5mm
CZ 550 22-250
CZ 550 6.5x55
Steyr Mannlicher Luxus 6.5x55
Sauer 90 30-06
Brno ZKK 602 semi-custom 375 H&H
SKB 500 12BR O/U
CZ 75 B 9mm
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: 6.5 x 55 bende

Post by Hilux01 »

Frik probeer Savuti hulle het n groot verskeidenheid
rifrugmeerkat
Newbie
Newbie
Posts: 13
Joined: Tue Feb 11, 2014 10:54 am

Re: 6.5 x 55 bende

Post by rifrugmeerkat »

goeie dag bende, wil graag by die Howa 6.5 x55 manne hoor wat jy kan verwag van n howa spesfiek in die kaliber?
User avatar
Spanner
Hero Member
Hero Member
Posts: 1083
Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm

Re: 6.5 x 55 bende

Post by Spanner »

Ligte recoil ? En tight groepering, naby die bull ...!
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
rifrugmeerkat
Newbie
Newbie
Posts: 13
Joined: Tue Feb 11, 2014 10:54 am

Re: 6.5 x 55 bende

Post by rifrugmeerkat »

Wats sal die resep wees ek het persoonlik ondervinding met 3 Howas wat die teendeel bewys het!! Ek probeer uitvind vir n vriend wat n howa wil koop. Ek self skiet ook 6.5 x 55 maar nie Howa nie.
User avatar
Spanner
Hero Member
Hero Member
Posts: 1083
Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm

Re: 6.5 x 55 bende

Post by Spanner »

Ek self het 'n CZ, nie 'n Howa nie. Maar die enigste rede hoekom ek die CZ gevat het, is die feit dat hy dadelik beskikbaar was, ek sou 'n maand moes wag vir Howas om in te kom. Ek het wel drie maats wat Howas het, en hulle gewere is dood-akkuraat. Dis amper vervelig, alles wat hulle in die Howas druk, gee baie goeie resultate. Gekoopte ammo en reloads. My CZ doen self nie sleg nie, alhoewel hy effens meer kieskeurig is oor wat hy verkies. Ek verstaan die Howas is van nature goeie, betroubare en bitter akkurate gewere. Daarmee saam, is die 6.5x55 SE, nie vreeslik moeilik om te laat groepeer nie - nie naastenby so vol nonsens soos die .243 Win nie !
Begin die hele thread van voor af deurlees. En dan gaan werk jy deur die thread : http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=105&t=2813
Ek is seker jy sal nuttige info hier kry ...
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: 6.5 x 55 bende

Post by Pvdw »

Ek self het 'n HOWA. 1" op 100m en so 35-40mm op 200m met my slegte skiet vermoeë is nie te moeilik haalbaar nie.

Ek hou nie aan en aan en aan om groeppe kleiner te kry nie. Bg. resultate is goed genoeg vir my.

Die kry ek egter net met plat basis koeëls en geen bootstert nie.

Ek weet 375Fanatic hier op die forum kry nou weer gereeld onder 10mm met 3 verskillende 129 en 130gr koeëls uit sy HOWA.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: 6.5 x 55 bende

Post by Pvdw »

Spanner praat waar oor die HOWAs maar myne het wel so bietjie pyne om regtig fyn te skiet. Het aanvanklik gesukkel totdat ek die boosterte gelos het en my ladings laat sak het.
rifrugmeerkat
Newbie
Newbie
Posts: 13
Joined: Tue Feb 11, 2014 10:54 am

Re: 6.5 x 55 bende

Post by rifrugmeerkat »

Dankie Pvdw, verkies die Howas die swaarder koeëls, wat van 123 gr CC?
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: 6.5 x 55 bende

Post by Pvdw »

Ek weet van niemand wat regtig mooi regkom met ligte loodkerns in die HOWAs nie. Die manne wat lig skiet is gewoonlik monos. Ek self skiet niks ligter as 140 nie en jag met 150gr Rhinos. Dis hulle wat my so rondom 40mm op 200m gee teen 2600ft/s. Sal als wat ek kan bekostig tot eland met daai koeël/kombinasie aanvat as die omstandighede reg is.
User avatar
RUPERT
Hero Member
Hero Member
Posts: 1192
Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm

Re: 6.5 x 55 bende

Post by RUPERT »

Boerboel wrote:1. Andrew Leigh CZ550 (maak reg indien ek verkeerd is - CCC)
2. PvdW (Peet)- Howa
3. Pappabeer - Tikka
4. Beyers - Howa (maak reg indien ek verkeerd is - CCC)
5. 375fanatic Howa 1500
6. Rysmier - Howa 1500
7. Van der Walt - CZ550
8. Rasmus
9. SV MAD (henk) Howa
10. Phillip - Howa
11. Hilux01 - CZ550
12. BenG
13. Predator - Carl Gustav
14. Boskettie - Carl Gustaf 24" loop
15. Louwrens Nel Custom build
16. Savage
17. Bulvegter
18. Madako - CZ550
19. Silent Hunting CZ550
20. Tau - Steyer Manlicher fullstock 6,5x57
21. Shaker - CZ550 & Mauser 6,5x57
22. Griffel Fourie - CZ550*
23. Spanner - CZ550
24. Philip - CZ550 (Ek dink)*
25. Boerie - Tikka T3 Sporter
26. Swede - Carl Gustafs stad 6.5 x55
27. Smitstertjies - CZ550
28. 458Exp
29. FCLoretz - Howa
30. Jakkie07 - cz550(aansoek vandag ingegee)
31. Nege3 - Pasmaak
32. Tokka777- CZ550
33. Maxboostsa1 (Wynand) Howa 6.5x55 Thumbhole + MOJET 6.5x55
34. Konrad - Howa Hunter.
35.Hannerpotgieter
36.Wolman
37.vlakvark1
38.HoggerNaut- Sauer
39. MJK - Broughton/ Tikka
40. Boogman (Howa)
41. Henna - Mauser M03
42. RiaanPretorius -Steyr Mannlicher
43. Boerboel - Howa
44. Rupert- Howa
User avatar
RUPERT
Hero Member
Hero Member
Posts: 1192
Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm

Re: 6.5 x 55 bende

Post by RUPERT »

Hi Almal

Nou gebel en hulle se my aansoek is goed gekeur op die 16de. Nou die wag sodat hulle die kaart kan print.
Eerste sms 7 Julie, tweede sms 31 Augustus, goed gekeur 16 Oktober

Net so oor die drie maande vir goedkeuring seeker nie so sleg nie maar n man wag seeker nou weer n maand vir die kaart.

Groete
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: 6.5 x 55 bende

Post by Pvdw »

Lekker Rupert, nou het jy ook 'n regte geweer!!!
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: 6.5 x 55 bende

Post by Hilux01 »

Welkom by die span Rupert, jy gaan hom baie geniet
RiaanPretorius
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 69
Joined: Tue May 12, 2015 9:52 am

Re: 6.5 x 55 bende

Post by RiaanPretorius »

Dagse aan die 6.5 eienaars.....Het enige van julle onlangs S365 lot 79 dryfmiddel in die 6.5 gebruik?

Groete
Groete
Riaan Pretorius

Weihrauch HW 50 4.5mm
FX IMPACT 5.5mm
CZ 550 22-250
CZ 550 6.5x55
Steyr Mannlicher Luxus 6.5x55
Sauer 90 30-06
Brno ZKK 602 semi-custom 375 H&H
SKB 500 12BR O/U
CZ 75 B 9mm
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1838
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

6.5 x 55 bende

Post by Rudi Fischer »

Ja, ek skiet 79
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
User avatar
Frik Swanepoel
Newbie
Newbie
Posts: 8
Joined: Fri Dec 19, 2014 10:55 am

Re: 6.5 x 55 bende

Post by Frik Swanepoel »

Dankie almal. Het reggekom met 123 gr SST by Johan van Bay Guns Mosselbay. Hy het heelwat en ook n special op Nosler CC123gr. Vriendelike 6.5 groete.
Frik Swanepoel
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: 6.5 x 55 bende

Post by VdWalt »

Wat is die prys van die 123gr SST s?
User avatar
deserthuntr
Full Member
Full Member
Posts: 239
Joined: Mon Mar 03, 2014 1:44 pm

Re: 6.5 x 55 bende

Post by deserthuntr »

Manne, jammer om hier in te chip, maar wil sommer 'n reguit vraag vra. Wil nie stoor nie, wil net weet. Met 'n standaard loop, CZ of HOWA?
CZ Varmint .308
Mugrave 6mm P14
God is getrou. I Kor 1:9
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: 6.5 x 55 bende

Post by Hilux01 »

Baie gelukkig met my CZ
Post Reply