Gehoor Beskerming

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Gehoor Beskerming

Post by Geno »

Goed, beter, 6millimeter!
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Gehoor Beskerming

Post by Beyers »

Loaded Cocked and locked wonder ek. Definitief een vir die DARWIN AWARDS
User avatar
D4D
Full Member
Full Member
Posts: 120
Joined: Thu Oct 21, 2010 10:03 am

Re: Gehoor Beskerming

Post by D4D »

Daar is geen medisyne vir domgeit nie
??? ??? ???
D4D
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Gehoor Beskerming

Post by Francois Marais »

Manne

Sien daai vinger krul sommer lekker om diie sneller ook.... 8) 8) 8)

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Gehoor Beskerming

Post by Stefan764 »

Francois Marais wrote: Manne

Sien daai vinger krul sommer lekker om diie sneller ook.... 8) 8) 8)

Mooi loop
Francois
Jisssssss gril ek nou tot in my agterwereld.......  :-\  ???  :-X  :-\  ???  :-X

Onthou lat ek julle n lelike storie vertel eendag as ons om n vuurtjie in Suidwes sit....................
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Gehoor Beskerming

Post by Raven »

Stefan764 wrote: Onthou lat ek julle n lelike storie vertel eendag as ons om n vuurtjie in Suidwes sit....................
Ja Stefan......beloftes maak skuld n?.

Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Fanie

Re: Gehoor Beskerming

Post by Fanie »

Miskien sal daar niks gebeur as daai skoot afgaan nie.
Hy mag wel sy ander vinger raak skiet.
User avatar
Andy
Full Member
Full Member
Posts: 175
Joined: Sun Jan 31, 2010 1:04 pm

Re: Gehoor Beskerming

Post by Andy »

Miskien het hy hoofpyn, wil ;n loodpil vat daarvoor. ;D
"One does not hunt in order to kill. On the contrary, one kills in order to have hunted."
Post Reply