Shooting chrono- remote screen en draad_

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3942
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Shooting chrono- remote screen en draad_

Post by tau »

Middag manne nadat ek my 2de chrono bokveld toe gestuur het, het ek by 'n vriend 'n Shooting chrono unit gekry. Dit is die Master, maar het geen remote screen, draad of kappies by nie.

So ek soek die remote screen en draad.

Ek het nog 4 kappies en stelle pooitjies van my vorige twee chrono's....Dalk het jy joune stukkend geskiet en sit nou met die screen en draad. Ons kan dit in die geheim doen dat niemand weet jy skiet so swak soos ek nie. :laugh:
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Post Reply