Oggendroep raad
- Karooklong
- Full Member

- Posts: 123
- Joined: Sat Jun 08, 2013 4:58 pm
Oggendroep raad
Paar het my die ander aand lekker geantwoord op Swartrug 1 en Vossie B, maar weg beweeg.
Wil hulle moreoggend roep, sal julle ander Jakkalsroep gebruik of kos ?
Dankie
Koue groete
PJ
Wil hulle moreoggend roep, sal julle ander Jakkalsroep gebruik of kos ?
Dankie
Koue groete
PJ
Karooklong
.22 Oberndorf Mauser dikloop
.243 K98 met Ferlach loop
.308 Howa Varminter
7.62 x 51 RSA Musgrave
9mm CZ P07
12 Boor CBC Pompaksie
.22 Oberndorf Mauser dikloop
.243 K98 met Ferlach loop
.308 Howa Varminter
7.62 x 51 RSA Musgrave
9mm CZ P07
12 Boor CBC Pompaksie
- Karooklong
- Full Member

- Posts: 123
- Joined: Sat Jun 08, 2013 4:58 pm
Re: Oggendroep raad
Ek het vanoggend ingestap en was teen 6:30 op my plek. Kon teen 7:00 goed genoeg sien en het Haas gespeel vir 1min 3/10 en na 4 min stilte Jakkalshuil. Toe antwoord hulle my agter 'n rand 900 meter weg - kon hom range. Dit was presies waar hulle my die ander aand laaste geantwoord het.
Na 15min stilte, kos met stiltes vir nog 15min toe weer Jakkalshuil - hulle het nie weer geantwoord na die eerste keer nie. Nog geroei met kos en stiltes en so teen 8:40 son toe gestap om te ontdooi.
Dit lyk my ek sal oor daai rand moet stap om hulle te kry . . .
Enige raad welkom.
Groete
PJ
Na 15min stilte, kos met stiltes vir nog 15min toe weer Jakkalshuil - hulle het nie weer geantwoord na die eerste keer nie. Nog geroei met kos en stiltes en so teen 8:40 son toe gestap om te ontdooi.
Dit lyk my ek sal oor daai rand moet stap om hulle te kry . . .
Enige raad welkom.
Groete
PJ
Karooklong
.22 Oberndorf Mauser dikloop
.243 K98 met Ferlach loop
.308 Howa Varminter
7.62 x 51 RSA Musgrave
9mm CZ P07
12 Boor CBC Pompaksie
.22 Oberndorf Mauser dikloop
.243 K98 met Ferlach loop
.308 Howa Varminter
7.62 x 51 RSA Musgrave
9mm CZ P07
12 Boor CBC Pompaksie
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Oggendroep raad
Jy gaan niks verloor om agter daai rand te gaan roep nie...gaan kyk vir stand vanmiddag sodat jy more oggend met min moeite en lawaai kan reg wees..
Ek sal weer met kos begin, dalk iets nuuskierig ook
Net my 2c....ek weet niks van Karoo vlekkie nie...
Ek sal weer met kos begin, dalk iets nuuskierig ook
Net my 2c....ek weet niks van Karoo vlekkie nie...
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Oggendroep raad
Ek sou daar gaan roep en Swartrug1 gooi. As hulle antwoord, wag tot hull stilbly dan gooi jy Tafjak6.
Daarna 'n haas en 'n bakleiklank.
Dis raad wat ek gekry het by SP, en dit werk lekker.
Daarna 'n haas en 'n bakleiklank.
Dis raad wat ek gekry het by SP, en dit werk lekker.
Goed, beter, 6millimeter!
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Oggendroep raad
stem saam met geno. antwoord hom met ietsi, selfs swartrug antwoord.
gaan roep waar hul skree. moenie dit moeilik maak nie.
na 15 min stilte sou hul ook nie geantwoord het nie. tenminste eers na 'n halfuur.
ek sal natuurlik eers kos speel, met vreet klanke in.
gaan roep waar hul skree. moenie dit moeilik maak nie.
na 15 min stilte sou hul ook nie geantwoord het nie. tenminste eers na 'n halfuur.
ek sal natuurlik eers kos speel, met vreet klanke in.
HOU HOM DAAI DIKTE
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: Oggendroep raad
Ken nou nie julle jakkalse daar nie, maar wat vir my werk hier is net een enkel roep net voor dit lig word, as ek antwoord kry, roep ek hom weer oor 30 - 40 min, dan sit ek maar. Krieties is dat jy in die 70% area moet wees. Het een stel al 09h20 geskiet, moet nie te haastig wees vir warm koffie nie. Moet seker ook by sê dat ek nie 'n dag roep doen nie as ek nie hoë grond het waar ek in 'n westilikke rigting kan roep nie. Moet ook op die buite rand van hulle kern gebied wees.
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
-
Pieter
- Sr. Member

- Posts: 479
- Joined: Mon Aug 17, 2009 6:28 am
Re: Oggendroep raad
Ek is nie in die Karoo nie, maar die Boesmanland jakkalse is seker maar dieselfde, ek gee so 30min en as hul my weer antwoord van die dieselfde plek, dan gaan haal ek hulle, waar hul skree, gewoonlik waar hul wil broei, werk vir my die afgelope 6 weke, dan kos dit maar versigtig inkom en gou skiet, gaan haal die oorblywende 1, indien hy ontglip so 'n dag of 2 later, gewone manier van roep, snaaks genoeg, ek skiet meeste die dragtige tewe eerste, dan die reun, indien ek nie kan ry tot by hulle nie, wag ek maar tot 'n ander keer, ek het hul adres en as die kleintjies eers daar is.....
-
Sarel
- Sr. Member

- Posts: 349
- Joined: Fri Jun 08, 2012 1:38 pm
Re: Oggendroep raad
Met al die goeie raad hoop ek jy kry hulle more oggend!!
- Karooklong
- Full Member

- Posts: 123
- Joined: Sat Jun 08, 2013 4:58 pm
Re: Oggendroep raad
Aan al die manne, baie dankie vir die raad.
Ek gaan maak gou 'n draai by skoonmense, miskien daar 'n oggend roep probeer die goed vreet hulle op - Steynburg Oos -Kaap, maar kan hopelik teen volgende week se einde vir julle die finale verslag gee.
Ek gaan hulle beslis in die oggend gaan probeer en so naby as moontlik aan daardie hot spot kom. O-ja en volgende week se einde behoort ek met die maan te kan in stap - veral as ek oor die rand gaan.
Vrede
PJ
Ek gaan maak gou 'n draai by skoonmense, miskien daar 'n oggend roep probeer die goed vreet hulle op - Steynburg Oos -Kaap, maar kan hopelik teen volgende week se einde vir julle die finale verslag gee.
Ek gaan hulle beslis in die oggend gaan probeer en so naby as moontlik aan daardie hot spot kom. O-ja en volgende week se einde behoort ek met die maan te kan in stap - veral as ek oor die rand gaan.
Vrede
PJ
Karooklong
.22 Oberndorf Mauser dikloop
.243 K98 met Ferlach loop
.308 Howa Varminter
7.62 x 51 RSA Musgrave
9mm CZ P07
12 Boor CBC Pompaksie
.22 Oberndorf Mauser dikloop
.243 K98 met Ferlach loop
.308 Howa Varminter
7.62 x 51 RSA Musgrave
9mm CZ P07
12 Boor CBC Pompaksie
- basie
- Full Member

- Posts: 172
- Joined: Wed Apr 01, 2009 9:14 pm
Re: Oggendroep raad
Hallo Karooklong
Wie is jou skoonmense by wie jy hier geskiet het in Steynsburg?
Mooiloop
Basie
Wie is jou skoonmense by wie jy hier geskiet het in Steynsburg?
Mooiloop
Basie