Remington 700 SPS Varmint in 243

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Remington 700 SPS Varmint in 243

Post by Mellies »

Goeiedag menere.

Iemand weet nie dalk van bg wat erens le by n winkel nie?

Baie dankie.

Met n vleisie...
User avatar
Leroi
Full Member
Full Member
Posts: 238
Joined: Mon Jun 11, 2012 6:59 am

Re: Remington 700 SPS Varmint in 243

Post by Leroi »

Het jy al die Skietwinkel in Bloem probeer, R14,500.00 as ek reg onthou
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Remington 700 SPS Varmint in 243

Post by Supacow »

Daarsy Mellies.
Gooi kole met n vleisie!
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Remington 700 SPS Varmint in 243

Post by Mellies »

Leroi wrote:Het jy al die Skietwinkel in Bloem probeer, R14,500.00 as ek reg onthou
Daai winkel se advertensie wys altyd HOPE stock. As jy bel kry jy een van twee antwoorde:

Geen stock of die prys op die ad is verkeerd en is nou Rxx meer!!!

So ek hou maar verby.

Dankie Leroi. Laat weet maar as jy iets in die Kaap se shops sien asb?

Met n vleisie...
savage(P Coetzer)
Hero Member
Hero Member
Posts: 973
Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm

Re: Remington 700 SPS Varmint in 243

Post by savage(P Coetzer) »

Ek stem Mellies!!
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13529
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Remington 700 SPS Varmint in 243

Post by Capt. Yoda »

Mielies hoor by NWK Lichtenburg 018 632 5071 of Fisher and Shooters 018 632 1293
Ek is amper seker ek het by een van hulle so Remi gesien
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Remington 700 SPS Varmint in 243

Post by Mellies »

Capt. Oblivious wrote:Mielies hoor by NWK Lichtenburg 018 632 5071 of Fisher and Shooters 018 632 1293
Ek is amper seker ek het by een van hulle so Remi gesien
Baie dankie Kaptein.

Ekt nou klomp plekke gebel. Niemand kan help nie.

Met n vleisie...
Post Reply