Ek wil my Beretta se slide dieselfde 'dark earth' maak as die handstuk - op die oomblik is dit n swart slide met n dark earth frame.
Enige verwysings?



Ek het by iemand gehoor daar is nou n plek in WHK wat dit doen maar die ou kon my nie die naam van die plek gee nie.Williel wrote:Francois, het jy vergeet ons is soos Gobabis, 5 jaar agter die res van die wereld.

Nooit Willie,Jy is verkeerd ou mater !!! Ek stap Juliemaand in by bekende winkelgroep in Namibia en koop 2 blikke s365 en primers sonder die toon van lisensie of enige ander bewyse of sonder om in 'n boek te teken !!! Dis mos diens !!!Williel wrote:Francois, het jy vergeet ons is soos Gobabis, 5 jaar agter die res van die wereld.

vriell wrote:Nooit Willie,Jy is verkeerd ou mater !!! Ek stap Juliemaand in by bekende winkelgroep in Namibia en koop 2 blikke s365 en primers sonder die toon van lisensie of enige ander bewyse of sonder om in 'n boek te teken !!! Dis mos diens !!!Williel wrote:Francois, het jy vergeet ons is soos Gobabis, 5 jaar agter die res van die wereld.![]()
![]()
![]()
![]()
><





Maak so - dankieWitpietskiet wrote:Probeer bietjie die volgende email en laat weet asb:
erichvandyk@gmail.com


