Lee Shellholder Retainer Clip
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Lee Shellholder Retainer Clip
Hallo julle. Enige idee waar ek een van die clips in die hande kan kry? Ek het my pers ''geservice'' en die clip verwyder om die stang uit te haal en skoon te maak, ek het hom weer terug gesit maar dis asof hy sy terugspring verloor het en sit nie meer lekker om die stang nie. Dis gelys op lee se webtuiste vir $0.50 maar ek is nie lus vir die gewag nie en wil eers plaaslik probeer.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com