Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek is opsoek na bogenoemde matryse. Ek het eerlikwaar nie geld vir 'n nuwe stel nie en gaan my standaard .243 De Lux stel smous indien ek hier regkom. Ek glo en vertrou volkome in die Redding matryse, nes ek in my HOWA'S glo.
Groetnis.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!

Nico Harris wrote:Jy kan net die seater sny. Die sizer is te hard.
As jy die regte persoon kry, maak hy hom sag, sny hom en verhard hom weer. Nou is dit net soos 'n nek en bump matrys in een - werk nie die dop self nie maar druk slegs die skouer en nek reg.
Gawie - moet nie seg fonteintjie ek sal nie van jou drink nie. Om vyftig doppe deur 'n collet die te jaag is kinderspeletjies - geen smeermiddel is 'n seën.
Kaptein, my van is Loubser. Jy sal oplet dat dit die kort spelling is. My Oupa het dit so laat verander agv suinigheid. Hy het uitgewerk dat hy in sy leeftyd 3 penne se ink meer so uitskryf aan sy naam met die langer spelling.
Ek het sy gene geërf. Van daar die alewige plan makery en nou se soeke na goedkoper matryse. Ek kan nie eens 'n stuk "polycob" pyp bekostig nie, wat nog van 'n tweede loop?
Dont make expensive noise! Make the first shot count!