Goeie dag
Ek het 'n ou tikka aksie wat 'n nuwe loop op gekry het en nou is ek op soek na 'n kolf vir hom. Dit is 'n redelike ou model. Daar staan Oy Tikkakoski op die ou loop en op die aksie: LSA-65. Ek het bietjie gegoogle en tot die gevolg gekom dat dieselfde is as die Tikka M65 aksie.
Ek sien op die boyds website dat hulle nie die model wys nie maar wel 'n M695.
Weet iemand dalk of die M695 se inletting sal werk op hom? Of sal mens die M695 kan bestel en dan net aanpas sodat hy sal pas.
As ek nie by Boyds kan regkom nie is 'n pasmaak kolf seker my enigste alternatief, maar ek wil nie graag nou daai tipe geld spandeer nie.
Groete
Fred
Inletting vir Tikka M65 aksie ??
- MJK
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Re: Inletting vir Tikka M65 aksie ??
Middag Fred
Praat met JC van Niekerk - hy het vir my M695 aksie fantastiese kolf gebou en inlet.
Groete
Praat met JC van Niekerk - hy het vir my M695 aksie fantastiese kolf gebou en inlet.
Groete
-
fredd
- Full Member

- Posts: 204
- Joined: Mon Jul 26, 2010 8:14 pm
Re: Inletting vir Tikka M65 aksie ??
Ja ek het nogals gedink om hom te vra as ek nie regkom nie.
Wat ek eers probeer vasstel is of die M65 (wat ek het) sal pas op 'n M695 kolf.
Dalk moet ek hom na jou toe bring om te kyk of hy sal pas op jou kolf.
Fred
Wat ek eers probeer vasstel is of die M65 (wat ek het) sal pas op 'n M695 kolf.
Dalk moet ek hom na jou toe bring om te kyk of hy sal pas op jou kolf.
Fred
- MJK
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Re: Inletting vir Tikka M65 aksie ??
Enige tyd - watsup my dan reel ons. JC kan enige aksie inlet
Groete
Groete