Staal teikens

Gerrit Visser
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 335
Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm

Re: Staal teikens

Post by Gerrit Visser »

Christo of jy 'n gat boor of 'n bout vas brand die gong sal met 'n skuins hoek hang. 16m Gat werk die beste, 25mm van bo kant. Om jou gerus te stel sit die gong in 'n box en kyk wat maak hy met 'n punt.
As jy die gong op 300m onder kry sny 'n 50mm gat in die middel en hang 'n 100mm rooi gong agter. Probeer nou deur die gat skiet sodat net die agterste gong beweeg. Groot pret en as jy 'n bok moet skiet sal jy baie vertroue h?. Jy sal sien na 'n tyd sit jy net daardie 16m bout deur die belt vir 'n gong op 200m, ja dit is waar.

Gert
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Staal teikens

Post by Christo »

Gerrit Visser wrote: ...............................Jy sal sien na 'n tyd sit jy net daardie 16m bout deur die belt vir 'n gong op 200m, ja dit is waar.

Gert

Daai is nog vir my net 'n droom. Eendag as ek groot is wil ek ook 'n geweer h? wat lyks soos  stoompyp op 'n stuk sleeper vasskroef en 'n hubble teleskoop bo-op  ;D . Miskien net dan sal nie nut 2" agter die scope wat die kolf vashou al "flaw" wees in die pakkie. Ek het daai nut al 'n paar keer goed bekyk en wonder al lankal of dit nie maar die probleem is nie, enige raad oor hoe 'n mens die ding vervang/"revamp" sal waardeer word.

Net iets anders oor die gate of die weld van die boute. Vir manne soos Gert, Piet, Johan en klomp ander is dit half nodig dat jy die bout maar vasweld, anders raak hulle verveeld op 'n makliker baan en skiet die boute uit die gonge. Want hulle KAN
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
Gerrit Visser
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 335
Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm

Re: Staal teikens

Post by Gerrit Visser »

Christo ek is nie seker wat jy wil vervang nie? Nog nie een 16mm bout vervang nie. Gelukkig maak die skietrus wat jy op die dag kry die speelveld gelyk.

Gert
Last edited by Gerrit Visser on Sun Feb 27, 2011 9:05 am, edited 1 time in total.
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Staal teikens

Post by Christo »

;)) daai ''nut'' is ekke. Ek maar 'n klein outjie en na DD se topic was ek skrikkerig om ''moer'' te skryf. ;))
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
JOHANNIC
Hero Member
Hero Member
Posts: 725
Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm

Re: Staal teikens

Post by JOHANNIC »

;D ;D ;D
Biebers
Need for speed >:D
User avatar
Christo Els
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 430
Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm

Re: Staal teikens

Post by Christo Els »

As jy die gong op 300m onder kry sny 'n 50mm gat in die middel en hang 'n 100mm rooi gong agter. Probeer nou deur die gat skiet sodat net die agterste gong beweeg. Groot pret en as jy 'n bok moet skiet sal jy baie vertroue h?. Jy sal sien na 'n tyd sit jy net daardie 16m bout deur die belt vir 'n gong op 200m, ja dit is waar.
Thanks Gerrit
Ek sal 'n lening loop maak vir al die patrone wat nodig is om so te kan skiet.
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
Post Reply