coveralls

Post Reply
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

coveralls

Post by cassie_calvinia »

ek weet mens kry freezer suits. maar soek nie dit nie.
soek meer so iets
http://dungarees.net/product_Carhartt_X ... -62-1.html
hulle wil nie sa toe pos nie.
dit moet extreame wees, en sterk material.
waars die vissermanne, is hier nie dalk 'n versteekte plek in sa wat so iets aanhou nie.
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: coveralls

Post by cassie_calvinia »

iemand hier in calvinai is saam met my wel besig om bietjie navorsing te doen, om 'n ordentlike pak te maak.
as ons daarby kom, sal hier belangstelling wees?
of, G&g moet vir ons invoer
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: coveralls

Post by Geno »

Cassie.
Ek het so een. Hy is warm, maar hy is swaar. Hier van 23h00 af die nag, pyn jou skouers van die gewig. Hou dit maar net in gedagte as jy een koop.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: coveralls

Post by cassie_calvinia »

ja, maar ek eet skaap, my skouers sal nie so gou pyn nie...
dit hoef nie dit te wees nie, maar jy weet mos nou wat ek soek.
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: coveralls

Post by ruaanb »

Kry vir jou n Farmer John 2mm wetsuit met n zippie voor hy werk mooi vir koue. jy sal hom net moet laat custom fit. Coral wetsuits hier in die Kaap verstaan van.
Bakkies303
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 360
Joined: Wed Mar 11, 2015 9:27 pm

Re: coveralls

Post by Bakkies303 »

Sal die baadjies en broeke wat die motorfietsryers gebruik nie werk nie? Ek dink hulle goed is mos alles heated sover ek verstaan. Dit is nou die adventure tipe motorfietsryers.
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: coveralls

Post by cassie_calvinia »

weet jy wat kos daai biker klere?
ek sal maar 'n stuk ripstop lap koop, en met wol volstop, een maak...ek kan naai
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Jackalsniper
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm

Re: coveralls

Post by Jackalsniper »

Carhartt is duursaam ek het twee van hulle baadtjies van usa af ingebring. Kyk of n vriend vir jou kan saambring. jy kry bietjie ligter een ook, hulle is so $130. Anders moet n naaldwerk tannie maar vir jou ietsie maak...
User avatar
Jackalsniper
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm

Re: coveralls

Post by Jackalsniper »

Pieter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 479
Joined: Mon Aug 17, 2009 6:28 am

Re: coveralls

Post by Pieter »

Cassie, ek trek therminal onderklere aan, 'n trui bo-oor, windbreaker, parka extreme baaitjie, sweetpakbroek, wolslippers, en siedaar, ons winter koue is buite, sukkel nog met die koue hande.
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: coveralls

Post by cassie_calvinia »

ek trek ook dit aan. 4 thermal broeke, 3 tops, en my fff coverall bo oor.
ek kry glad nie koud nie. hier van 2grade af, onder toe raak dit koel, as mens ry. verder is ek ok.
maar my coverall is op. moet ander een kry.
wil juis warm ding he, wil nie so dik aanrek nie
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
hebron
Full Member
Full Member
Posts: 218
Joined: Fri Dec 23, 2011 12:27 pm

Re: coveralls

Post by hebron »

Cassie, sniper het ook n coverall gemaak; weet nie of hul dit nogmaak nie. Bass Pro in USA het n Redhead Mountain Stalker suit wat ek reken vir ons wereld sal werk: $ 160........ wee nie wat invoer sal kos nie.
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: coveralls

Post by cassie_calvinia »

willem, ek sien sniper maak een. maar daai material gaan maklik skeer. mens bly mos haak aan als met so ding aan. sal daal ander een google, dankie
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: coveralls

Post by cassie_calvinia »

willem, daai lyk noggals ok.
en, lyk of hulle sl ship na sa toe.
en, hul se dit is baie lig
HOU HOM DAAI DIKTE
Bakkies303
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 360
Joined: Wed Mar 11, 2015 9:27 pm

Re: coveralls

Post by Bakkies303 »

Cassie. Ek het al heelwat items by Bass Pro gekoop. Hulle ship RSA toe en ek het nog nooit probleme met hulle gehad nie.
User avatar
Freddie101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1384
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am

Re: coveralls

Post by Freddie101 »

Cassie.
Google selk bag.

Koop vir jou en vir my elkeen 1. Swarte of rooie sal doen. ;)

Mooiloop
Post Reply