Middag kerels
As een van julle dalk so modelletjie raaksloop in 'n winkel of een het om te verkoop laat weet my asb.
Lekker dag
Dirk
https://www.safariandoutdoor.co.za/item ... fvsr_rifle
Savage MKII FV-SR .22LR
- Dirkvh
- Hero Member

- Posts: 1016
- Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am
Savage MKII FV-SR .22LR
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Savage MKII FV-SR .22LR
Dirk ekt begin van die jaar so model vir n neef van my gekoop by SO. Die waglys was nogal lank. Bel hulle en hoor. Hulle stock het geland en die roertjie is al by sy eienaar.
Met n vleisie...
Met n vleisie...