Swarovski z3

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
afrikanerbloed
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 300
Joined: Sat Dec 10, 2011 2:07 pm

Swarovski z3

Post by afrikanerbloed »

Dag almal
Ek is opsoek na n 2de handse Z3 in 3-10 x42 of n 4-12x50 albei met n plex kruishaar.
Ek is sterk oppad om n nuwe scope te koop maar wou maar eers kyk of ek gelukkig kon wees om miskien n goeie 2de handse een op te tel.
Indien julle dalk van een weet laat my asb weet,ek sal dit baie waardeer.
By voorbaat dankie
Johan
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Swarovski z3

Post by Mellies »

Johan wat is jou budget op die twee modelle as ek mag vra?

Met n vleisie...
afrikanerbloed
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 300
Joined: Sat Dec 10, 2011 2:07 pm

Re: Swarovski z3

Post by afrikanerbloed »

Mielies
Ek budget so R9000-R10000 vir die 3-10x42 en so R12000 vir die 4-12x50.
Baie dankie
Johan
Post Reply