Lynx stud tipe basisse vir M98 aksie

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3527
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Lynx stud tipe basisse vir M98 aksie

Post by Armand Steenkamp »

Dag manne. Wil gou hoor of daar nie iemand is wat dalk so n stel het wat iewers rondle wat hy nie gebruik nie. Groetnis
marco

Re: Lynx stud tipe basisse vir M98 aksie

Post by marco »

more ou maat ek weet van n man wat dalk iets het.
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Lynx stud tipe basisse vir M98 aksie

Post by Hein M. »

Armand

Daar is op Guntree ook 'n paar ads oor goekoop ringe
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Lynx stud tipe basisse vir M98 aksie

Post by alecjohnson »

Armand Steenkamp wrote:Dag manne. Wil gou hoor of daar nie iemand is wat dalk so n stel het wat iewers rondle wat hy nie gebruik nie. Groetnis
Ek het thor met 30mm ringe, ek is nie dood seker of die M98 dieselfde montering as die CZ het nie, ek dink egter nie so nie. As hulle wel pas kan jy myne koop.
Post Reply