Beste wapensmid om nuwe loop op te sit ??
-
Fanie Nel
- Hero Member

- Posts: 502
- Joined: Fri Jan 14, 2011 10:26 pm

Goeie naand aan al die manne op forum.
Ek is nuut op forum, maar lees al 'n rukkie alles wat gese word op forum. Wil graag hoor by die slim manne wie huidiglik die beste wapensmid is om nuwe loop op te sit.
Groete Fanie

- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Beste wapensmid om nuwe loop op te sit ??
Fanie naandse
Ek is nie n slim man nie, maar vertel ons gou n bietjie van jouself en waar jy woon, dan kan ons jou dalk n beter n aanduiding gee van n wapensmit wat sy sout werd is naby jou!
Groetnis
SJ
Ek is nie n slim man nie, maar vertel ons gou n bietjie van jouself en waar jy woon, dan kan ons jou dalk n beter n aanduiding gee van n wapensmit wat sy sout werd is naby jou!
Groetnis
SJ
-
Fanie Nel
- Hero Member

- Posts: 502
- Joined: Fri Jan 14, 2011 10:26 pm
Re: Beste wapensmid om nuwe loop op te sit ??
Dag se aan almal
Om te begin ek is n boer en ek woon op n plaas in die Excelsior distrik in die Vrystaat ek is so 120 km van bloemfontein af. Ek ook getroud. Jag, skyfskiet en gewere is vir my n passie.
Hoop dit help as nog iets wil weet se maar net
Groete

- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Beste wapensmid om nuwe loop op te sit ??
Fanie
Gerrie Coetzee van Gerrie Ceotzee vuurwapens doen goeie werk, 051-4441012, Bloemfontein......as jy hom bel se jy is van die forums af verwys.
Mooi loop
Francois
Gerrie Coetzee van Gerrie Ceotzee vuurwapens doen goeie werk, 051-4441012, Bloemfontein......as jy hom bel se jy is van die forums af verwys.
Mooi loop
Francois
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Beste wapensmid om nuwe loop op te sit ??
Gerrie Coetzee in Bloem. Het ongelukkig nie sy nr. maar iemand op die forum sal dit wel he.
Groetnis
SJ
Groetnis
SJ
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Beste wapensmid om nuwe loop op te sit ??
FM
Sien nou eers het dieselfde gepost as jy.
Groetnis
SJ
Sien nou eers het dieselfde gepost as jy.
Groetnis
SJ
-
Danie Lombard .243
Re: Beste wapensmid om nuwe loop op te sit ??
Ou Fanie
Ek se ook sommer welkom op die forum.
Yip Voorwaar Gerrie Coetzee. Volgens my opinie die beste wapensmit in die omgewing. Hy is in Parkweg Bfn 051 444 10 12

- PRIVATE RYAN
- Hero Member

- Posts: 534
- Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am
Re: Beste wapensmid om nuwe loop op te sit ??
Nog een vir Gerrie!
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: Beste wapensmid om nuwe loop op te sit ??
Ja, en nou gaan Gerrie nie tyd kry om my projek klaar te maak nie! 
- PRIVATE RYAN
- Hero Member

- Posts: 534
- Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am
Re: Beste wapensmid om nuwe loop op te sit ??
Party dinge in die lewe kan mens nie
aanjaag nie.
aanjaag nie.
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: Beste wapensmid om nuwe loop op te sit ??
Nee, genade, laat die smede maar eerder 'n halfuur langer vat, om met 'n meesterstuk na vore te kom.
-
Fanie Nel
- Hero Member

- Posts: 502
- Joined: Fri Jan 14, 2011 10:26 pm
Re: Beste wapensmid om nuwe loop op te sit ??
Ek kom gereeld in pretoria wie is die beste daar en sal jul gerrie nog steeds aanbeveel bo wapensmede in pretoria.
Die dankie vir al die reaksie
lekker aand aan almal
Die dankie vir al die reaksie
lekker aand aan almal
-
.220 Swift
- Full Member

- Posts: 167
- Joined: Sun Jan 17, 2010 8:36 pm
Re: Beste wapensmid om nuwe loop op te sit ??
Fanie
In Pretoria beveel ek vir Riaan aan - Moot Wapens: 012-3313304
Hy het my Swift in totaliteit oorgedoen - kolf, kamer, loop en sneller - en die eindresultaat is 'n chirurgiese instrument eerder as geweer!
Alhoewel ek nou nader aan Bloemfontein as Pretoria bly, doen hy nog steeds al my werk - ek weet wat ek in hom het.

Jaco Bezuidenhout
- Sr. Member

- Posts: 293
- Joined: Tue Dec 09, 2008 1:39 pm
Re: Beste wapensmid om nuwe loop op te sit ??
Fanie
Welkom od forum!
Jaco
Welkom od forum!
Jaco
- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Re: Beste wapensmid om nuwe loop op te sit ??
Fanie,
Bloemies is in elk geval 'n baie lekkerder plek om na heen te gaan as Sodom&Gomora (skuus julle ouens van Pta, niks persoonliks nie).
Jy gaan nie wen nie, Gerrie het 'n goeie naam op die forum.

Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Beste wapensmid om nuwe loop op te sit ??
Fanie, Gerrie was in n artikel wat Koos Barnard van Magnum oor hom geplaas in die Magnum tydskrif. Koos het baie lof vir hom gehad, en gese dat Gerrie een van baie min(5 dink ek ) wapensmede in die land is wat deur Magnum se personeel aanbeveel word. vir my het hy n 300H&H gebou 2 silencers op ander gewere gesit, n nuwe loop op my 308, scope mounts, kolf herstel. die akkuraat maak van n geweer. tans is my skoonpa se 250 savage by hom vir n moeilike scope mount projek. jy wag dulk n rukkie as jy jou geweer in gegee het, maar dis maar seker net omdat hulle oorval word met werk. Gerrie het in elkgeval, sy werkswinkel vergroot, e toe ek laaste daar was het hy nog net vir die Sapd gewag om sy groter winkel goed te keer. ek het al hier op die forum gesien dat daar manne van Gauteng is wat hulle gewere af bring na Gerrie toe.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Beste wapensmid om nuwe loop op te sit ??
Fanie,
Bring jou familie 'n slag Kaap toe en klop by Terry Harrison aan. Hy is die beste in ons geweste - in my opinie
Harrison Brothers Custom Gunsmiths
Gunsmiths: Mark and Terry Harrison
PO Box 3940 Cape Town 8000
Tel (021) 423-0465 Fax (086) 545-4108 Email: mharri@mweb.co.za
Kan net goedpraat van die man en die goeie diens wat hy lewer. Hy is ook 'n uitstaande skut.
Maar ja, daar waar jy is sal Gerrie seker die beste roep wees.
Groetnis!
Hein M

Last edited by Hein M. on Sat Feb 26, 2011 1:24 pm, edited 1 time in total.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
Fanie Nel
- Hero Member

- Posts: 502
- Joined: Fri Jan 14, 2011 10:26 pm
Re: Beste wapensmid om nuwe loop op te sit ??
Dankie aan almal vir die hulp
Hein
Ek dink sal maar eendag as ek weer kaap se kant toe gaan maar 'n draai by daai wapensmid gaan maak, maar gaan vir nou maar eers by gerrie aanklop vir die nuwe loop