Nuut op die forum

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
Toktokkie
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Thu Sep 10, 2015 1:59 pm

Nuut op die forum

Post by Toktokkie »

Goeie Dag aan almal hier
Ek is splinternuut op die forum.
Is baie lief vir my wild jag... alhoewel nog net so 5 keer die afgelope 8 jaar op 'n ekspidiesie was.
Daai is nou een gogga waaroor ek nie spyt is wat gebyt het nie..

Bly om deel te wees van die forum.

;D
User avatar
3006
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 456
Joined: Mon Jul 04, 2011 3:13 pm

Re: Nuut op die forum

Post by 3006 »

Welkom en geniet dit.
Burger
Full Member
Full Member
Posts: 181
Joined: Thu Oct 04, 2012 10:47 pm

Re: Nuut op die forum

Post by Burger »

Baie welkom, glo die forum sal so in jou kraal wees.
Williel
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm

Re: Nuut op die forum

Post by Williel »

Welkom Toktokkie, vertel vir ons waar jy vandaan kom en plaas dit sommer op jou profile asb. Wat se roere het jy en herlaai jy ens.
Groete, Willie
User avatar
Toktokkie
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Thu Sep 10, 2015 1:59 pm

Re: Nuut op die forum

Post by Toktokkie »

Dankie....

Besonderhede opgedateer...
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Nuut op die forum

Post by jamalley »

Welkom maat. Nou kan jy nog onder die avatar jou gunne bysit
User avatar
Plaashaas
Hero Member
Hero Member
Posts: 1018
Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm

Re: Nuut op die forum

Post by Plaashaas »

Welkom. Nog n lid van my wyk.
Post Reply