Hello manne.
Wil graag weet wat se julle het n silencer invloed op akuraadheid?
Groete Dano
Het silencer invloed op akuraadheid?
-
Dano 1
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Wed Oct 30, 2013 1:06 pm
Het silencer invloed op akuraadheid?
Sig Sauer 9mm Short
Winchester .22
22 Dasher
6mm Super LR AI
6.5-300 WSM
300 Norma mag
Winchester .22
22 Dasher
6mm Super LR AI
6.5-300 WSM
300 Norma mag
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Het silencer invloed op akuraadheid?
Ja,
Gewoonlik ten goede agv terugskop wat verminder.

- Philip J
- Hero Member

- Posts: 925
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Re: Het silencer invloed op akuraadheid?
+1JPS wrote:Ja,
Gewoonlik ten goede agv terugskop wat verminder.
In my geval definitief.
Groetnis
Philip
Philip
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Het silencer invloed op akuraadheid?
Die was al 'n paar keer bespreek, kom ons vergeet van menslike invloed, die geweer skiet uit 'n vaste posisie.
Dan is daar nie 'n verskil in groepe met of sonder demper nie, hoewel POI sal versklil.
As die mens in berekening gebring word kan KD goed of sleg wees, goed verminder wip, terugskop en blits wat die skut help. In die selfde asem kan 'n verkeerd ontwerpte KD die geweer se balaans baie erg beïivloed dat die skut ongemaklik skiet, wat weer sleg is.
met 'n goeie kwaliteit demper kan dit jou net help.
Dan is daar nie 'n verskil in groepe met of sonder demper nie, hoewel POI sal versklil.
As die mens in berekening gebring word kan KD goed of sleg wees, goed verminder wip, terugskop en blits wat die skut help. In die selfde asem kan 'n verkeerd ontwerpte KD die geweer se balaans baie erg beïivloed dat die skut ongemaklik skiet, wat weer sleg is.
met 'n goeie kwaliteit demper kan dit jou net help.
-
Dano 1
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Wed Oct 30, 2013 1:06 pm
Re: Het silencer invloed op akuraadheid?
Dankie vir raad manne.
Sig Sauer 9mm Short
Winchester .22
22 Dasher
6mm Super LR AI
6.5-300 WSM
300 Norma mag
Winchester .22
22 Dasher
6mm Super LR AI
6.5-300 WSM
300 Norma mag
- Kubus
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Sat Jul 05, 2014 10:44 am
Re: Het silencer invloed op akuraadheid?
Ek dink ons is dit almal eens dat n KD die menslike invloed op skootplasing verbeter, en wil nie die post hi-jack nie, maar dit pas nogal hier in.
Ek het die idee dat as my geweer ingestel is met die KD, en ek draai hom af na n jagtog vir behoorlike skoonmaak, skiet my geweer net nie weer dieselfde nie. Ek mag my verbeel en weet nie of dit net n selvertroue ding is nie. Wil dit nog op skietbaan gaan toets.

30-06 Winchester Model 70 AI
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber

PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Het silencer invloed op akuraadheid?
Die skoonmaak mag 'n invloed uitoefen, maar die afhaal en weer opsit van die KD kan nie 'n verskil maak nie.Kubus wrote:Ek dink ons is dit almal eens dat n KD die menslike invloed op skootplasing verbeter, en wil nie die post hi-jack nie, maar dit pas nogal hier in.