Twee weke oud kalf deur die nag gevang. In die nek gevreet en die pens is weg gevreet.
Maak my naar.
Kalf gevang laasnag
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Kalf gevang laasnag
In Boksburg o9f Brakpan? 
-
JK
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
Re: Kalf gevang laasnag
Min goede vang n kalf van daai size, maar ek praat van n bees kalf, nie n gevrekte melkkoei kalf nie
.
Jakkals sal ook, maar dan is hulle n klomp en hulle sal ook genoeg vreet. Rooikat ja, maar nie sommer nie, n groter kat ja maklik. Maar katte vreet nie die nek eerste nie, gewoonlik begin hy met die binne boud en lieste.
Kyk die keel of bo op die nek , as dit nog heel is, as daar 4 gate sit is dit n kat, as daar baie meer merke is, hond of sy familie.
Of soek die spoor van die ding!

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Kalf gevang laasnag
Ek is met PWV hier. As die omgewing bekend is kan daar beter bespiegel word oor wat die kalf gedood het. Meer inligting kan help want selfs bruin hiena kan skuldig wees.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Kalf gevang laasnag
Het een keer gesien dat rondloper honde n kalf so vreet.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
JK
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
Re: Kalf gevang laasnag
Geen nuus? maar vergeet om te se, kat byt en hou , so dis netjiese klein gate en partykeer moeilik om te sien , hond byt en skud , so die gate is groter, met skeur merke.