Browning X Bolt

Post Reply
User avatar
Brno308 jagter
Full Member
Full Member
Posts: 202
Joined: Tue Jan 12, 2010 10:04 am

Browning X Bolt

Post by Brno308 jagter »

Hi Manne

Het enige van julle dalk kennis van die bogenoemde maak geweer?

Groete,

Brno
"vir God, deur God en alles in Sy naam"
300Winmag

Re: Browning X Bolt

Post by 300Winmag »

Hy word deur Browning gemaak ...  ;D
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: Browning X Bolt

Post by fanie17 »

Ek verstaan jy is baie goed
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
User avatar
Penkop
Hero Member
Hero Member
Posts: 621
Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am

Re: Browning X Bolt

Post by Penkop »

Ek sien hulle verkoop vir so R12000 nuut.

Ken ongelukkig niemand wat een het nie.
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7553
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Browning X Bolt

Post by Wouter Roets »

Brno
Dit is n baie goeie geweer. Die vakmansskap en trackrecord op die maatskappy is hoog vir die prys. Hulle is ook van die min vervaardigers wat hulle sintetiese kolwe laat lyk soos regte hout. Die aksie is tried en tested en die lope alhoewel ek nie weet wat se metode hulle gebruik nie van goeie gehalte met oor die algemeen goeie akkuraadheid. ek was beeindruk met die geweer toe ek hom vashou en hom deurgaan.
Groete
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
.220 Swift
Full Member
Full Member
Posts: 167
Joined: Sun Jan 17, 2010 8:36 pm

Re: Browning X Bolt

Post by .220 Swift »

Ek het 'n Browning A-bolt en is baie gelukkig daarmee. Die X-bolt klink my is nog ouliker.

.220 Swift
www.askexpertdoctor.com

GOOD JUDGEMENT COMES WITH EXPERIENCE.
EXPERIENCE COMES FROM BAD JUDGEMENT.
Post Reply