NF 34mm ringe..

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
Pinkes
Hero Member
Hero Member
Posts: 1218
Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am

NF 34mm ringe..

Post by Pinkes »

Ok ek weet almal gaan skree safari maar as ek by hulle koop wil my beursie skree..So is daar iemand
wat sulke ringe het wat rondle?

Groete
P
User avatar
Johan JvR
Hero Member
Hero Member
Posts: 617
Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am

Re: NF 34mm ringe..

Post by Johan JvR »

Sako75 hier op die forum het 'n stel 34mm Warne ringe wat goedkoper is
Pinkes
Hero Member
Hero Member
Posts: 1218
Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am

Re: NF 34mm ringe..

Post by Pinkes »

Baie dankie. Maar soos ek vra wil ek eers Nightforce ringe probeer opspoor..
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13527
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: NF 34mm ringe..

Post by Capt. Yoda »

Ek het vir jou n stel 30mm niko sterlings wat ons vit jou bq kan "lap".Daai Atacr sal nie eers die verskil weet nie man
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: NF 34mm ringe..

Post by JPS »

Capt. Oblivious wrote:Ek het vir jou n stel 30mm niko sterlings wat ons vit jou bq kan "lap".Daai Atacr sal nie eers die verskil weet nie man
++>:
Pinkes
Hero Member
Hero Member
Posts: 1218
Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am

Re: NF 34mm ringe..

Post by Pinkes »

Stadig met die week drinkery kaptein...!
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3071
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: NF 34mm ringe..

Post by Apie »

Vra vir FanieVenter
Eks seker hy sal in n japtrap n plan kan maak!
Bloudraad en platyster is mos goedkoop
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: NF 34mm ringe..

Post by ruaanb »

As jy Atacr koop moet die prys van die ringe jou nie laat bloos nie
Post Reply