Pistool vir my meisie
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Pistool vir my meisie
Oom Taffie,
Nou praat oom, toe sy begin skimp vir 'n ring, toe hardloop ek asof my lewe daarvan afhang!
Lekker dag.
Eugene
Nou praat oom, toe sy begin skimp vir 'n ring, toe hardloop ek asof my lewe daarvan afhang!
Lekker dag.
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Pistool vir my meisie
Haha!! Nee ou Majuba ek hoor jou, maar ek wil nog graag die man sien wat n 12br in n gang raakloop en na die eerste skoot nog aankom!
En as hy draai en hol dan jaag n man jom net so bietjie aan met die 7mm, hy praat mos net so lekker hard!!
Groete,
Stefan
En as hy draai en hol dan jaag n man jom net so bietjie aan met die 7mm, hy praat mos net so lekker hard!!
Groete,
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Pistool vir my meisie
MKmajubaketie wrote: ek dink nr.4 gan hom net skrik maak en/of agresiewer.
Dink jy maak 'n fout. Op 15m is dit net so goed jy skiet met 'n slug... Op langer afstande mag jy in elk geval nie skiet nie. Ek sou AAA verkies. Altyd 'n wenner.
Hein M.
Last edited by Hein M. on Tue Oct 26, 2010 10:17 am, edited 1 time in total.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Pistool vir my meisie
Ek stem saam. Anders moet jy kyk wat die ouens gebruik wat die kopskote skiet uit die chopper. Dit sal seker die beste wees. My "vote" is vir AAAhein wrote:MKmajubaketie wrote: ek dink nr.4 gan hom net skrik maak en/of agresiewer.
Dink jy maak 'n fout. Op 15m is dit net so goed jy skiet met 'n slug... Op langer afstande mag jy in elk geval nie skiet nie. Ek sou AAA verkies. Altyd 'n wenner.
Hein M.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Pistool vir my meisie
Ons het in Tanzanie 'n Beretta Xtrema2 in 12boor 3 1/2" Mag gebruik vir gekwesde luiperds met 00Buck, ek lek 'n inbreker se g@t as hy beweeg na 'n skoot met een van daardie outjies.
http://www.beretta.com/Long-guns/Field-guns/Semi-automatic/A391-Xtrema2-Kick-Off-Synthetic/index.aspx?m=82&f=2&id=92&did=1878
Dis die lekkerste haelgeweer waarmee ek nog geskiet het, zero recoil.
http://www.beretta.com/Long-guns/Field-guns/Semi-automatic/A391-Xtrema2-Kick-Off-Synthetic/index.aspx?m=82&f=2&id=92&did=1878
Dis die lekkerste haelgeweer waarmee ek nog geskiet het, zero recoil.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Pistool vir my meisie
Geno
Dit lyk na n lekker bul daai! En dan nou nog semi auto ook, ja nee kyk, n man sal sy kom moet ken.
Ek is nogal lief vir die haelgeweer, baie lekker speelding. Klei en op voels. Ook baie lekker om n jakkie met n 3.0ltr Ford oor n skoon grondboontjiejag te ja en met die AAA's te looi! Het een aand 3 in dieselfde kamp geskiet waar die Charolais koeie gekalf het. Skiet net dan sleep jy vir die volgende een! Die laaste een het ons gebriek gekry met die CD en hy slat toe neer so op 180m met n R1 rondte deur die .308 Musgrave (ou staatmaker)
Ek wil by jou hoor wat dink jy van daai semi-auto? Ek bedoel nou itv storing. Het julle al sulke probleme ondervind? Ek skiet die Mossberg pompaksie en het nog nooit n probleem gehad nie. Moet se, skiet nou nie so baie nie, het die geweer nou vir 12 jaar en skiet seker so 4 boksies n jaar uit.
Groete
Stefan
Dit lyk na n lekker bul daai! En dan nou nog semi auto ook, ja nee kyk, n man sal sy kom moet ken.
Ek is nogal lief vir die haelgeweer, baie lekker speelding. Klei en op voels. Ook baie lekker om n jakkie met n 3.0ltr Ford oor n skoon grondboontjiejag te ja en met die AAA's te looi! Het een aand 3 in dieselfde kamp geskiet waar die Charolais koeie gekalf het. Skiet net dan sleep jy vir die volgende een! Die laaste een het ons gebriek gekry met die CD en hy slat toe neer so op 180m met n R1 rondte deur die .308 Musgrave (ou staatmaker)
Ek wil by jou hoor wat dink jy van daai semi-auto? Ek bedoel nou itv storing. Het julle al sulke probleme ondervind? Ek skiet die Mossberg pompaksie en het nog nooit n probleem gehad nie. Moet se, skiet nou nie so baie nie, het die geweer nou vir 12 jaar en skiet seker so 4 boksies n jaar uit.
Groete
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Pistool vir my meisie
Stefan,
Ja, die haelgeweer werk baie mooi.
Ons het nie een storing met die Xtrema2 3 1/2"magnum opgetel nie, ons het hom gebruik vir luiperd opvolg, so jou vertroue in die geweer moet reg wees!
Die 3 1/2" Magnum is 'n bul van 'n rondte!
Groete,
Eugene
Ja, die haelgeweer werk baie mooi.
Ons het nie een storing met die Xtrema2 3 1/2"magnum opgetel nie, ons het hom gebruik vir luiperd opvolg, so jou vertroue in die geweer moet reg wees!
Die 3 1/2" Magnum is 'n bul van 'n rondte!
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
-
222
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm
Re: Pistool vir my meisie
Majubamajubaketie wrote: weet julle wat die onluste polisie destyds gebruik het?
Die wat ek gehad het was in 'n wit boksie waarop AAA gestaan het
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
- Robert
- Sr. Member

- Posts: 425
- Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm
Re: Pistool vir my meisie
Die manne wat bosbokke en ander wild jag met haelgewere is baie lief vir SSG of SG. bietjie meer lopers in die lug. Kan selfs LG ook gebruik.
Op kort afstand (5 tot 10m) kam 'n dosis no.9 ook enige mens met kwade bedoelings se planne deurmekaar krap en sorg dat die gang of kamer 'n nuwe laag verf kry.
Vat gerus 'n no.9 en skiet 'n 20lt plastiek drometjie vol water op 10meter. Sorg dat jy 'n reenjas dra

Robert

Oorwining deur opleiding
-
jmb
Re: Pistool vir my meisie
Ek stem saam dat 'n haelgeweer 'n goeie "housegun" maak. Ek het net al gewonder of die lengte van die haelgeweer nie miskien 'n probleem kan wees nie. Dit geld natuurlik nie vir pompaksies met pistoolgrepe nie maar meeste van jou dubbelloop en semi haelgewere is nogal lank en dit kan 'n probleem wees as die pes agter jou in die gang is en nie voor jou soos jy gedink het nie.
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Pistool vir my meisie
Loop skiet bietjie n haelgeweer in die donker dan dien jy watse blou vlam kom by sy bek uit. En boonop met die lawaai wat die 12br in n gang gan maak gan die bliksim in elkgeval so vinnig uit da wa hy ingekom het, dit gan nie eens nodig wees om die hom raak te klits nie...
Stefan
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
jmb
Re: Pistool vir my meisie
Stefan jy het 'n punt. ons skiet so een keer 'n jaar gewoonlik Februarie in die nag kleiduif by ons klub. Dit is groot pret en ook nie so verbrands warm nie. Die vuur voor uit die lope uit is regtig iets om te aanskou.
-
jmb
Re: Pistool vir my meisie
Hi FrankH. I think your last post was alittle late my friend. There has been a little venting by certain members on this forum regarding the treatment they recived at the hand of certain moderators on Gunsite. I have to admit I myself had quite a lot of fun at old T's expense. I think the sentiment here is that it is over and most of it was due to a very good Big T impersonation. Most of the guys on this site who have been or are members of Gunsite really enjoy it. I think for certain of Jaracal's members the language and somewhat different culture of Gunsite is a problem. The greatest majority myself included think Gunsite is excellent! So lets get off this topic the moderators here has actually indicated that it was enough.
- FrankH
- Jr. Member

- Posts: 98
- Joined: Sat Jan 09, 2010 6:20 pm
Re: Pistool vir my meisie
Thanks JMBjmb wrote: Hi FrankH. I think your last post was alittle late .
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Pistool vir my meisie
Was ek gerook toe ek daai snert kwytgeraak het??????Geno wrote: Ek gaan haar trou, moenie worry nie!![]()
Goed, beter, 6millimeter!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Pistool vir my meisie
Johan,
Nee dankie, ek sou hom dalk net moes gebruik het.
Nee dankie, ek sou hom dalk net moes gebruik het.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Pistool vir my meisie
Geno wrote:Was ek gerook toe ek daai snert kwytgeraak het??????Geno wrote: Ek gaan haar trou, moenie worry nie!![]()
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
big daddy
Re: Pistool vir my meisie
EK sou n 9mm aanbeveel want dit is n maklike pistool om te hanteer. Maar ek hou van die .38 rewolver konsep. Vir n vrou is iets wat maklik hanteerbaar is onvervangbaar. Wat jy ookal besluit om te kry maak seker dat sy behoorlik opgelei word in nood situasies. Die afstand waar die meeste mense mis skiet is armlengte van jou lyf af. EN dis hkm so baie mense met hulle eie gewere doodgeskiet word. Skok is n lelike ding en as sy nie ingeoefen is nie gaan die pistoor of rewolver vir haar n meulsteen wees.
Lekker dag julle.
Lekker dag julle.