Goeie dag.
Ek soek dringend raad.Hoop julle kan help.
Ek sit nog met die groen lisensie kaart.
Wat staan my nou te doen?
Goeiedag verder.
Ou groen kaart lisensie
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Ou groen kaart lisensie
Dit is nog geldig indien jy nie hernuwe het volgens die proses wat in 2004 begin het nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
koos 2
- Hero Member

- Posts: 734
- Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm
Re: Ou groen kaart lisensie
Baie dankie ,sal ek nou vir hernuwing moet gaan ?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Ou groen kaart lisensie
Daar is nog nie uitsluitsel nie, maar as jy nuwe vuurwapen wil aankoop gaan jy moet voldoen aan die nuwe wetgewing. Dan kan vereis word dat jy heraansoek doen.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
koos 2
- Hero Member

- Posts: 734
- Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm
Re: Ou groen kaart lisensie
tripodmvr: Ek wardeer jou raad en hulp.
Ek sal maar die proses moet begin.
Ek sal maar die proses moet begin.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Ou groen kaart lisensie
Kyk maar wat is hul houding as jy aansoek doen vir die nuwe wapen, alvorens jy die groen kaartjie opsê. Dit alles kos geld.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Darrylth
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Tue Jun 25, 2013 9:43 pm
Re: Ou groen kaart lisensie
Ek het nie die hernuwing van die groen lisensies pad gestap nie vir my handwapen. Ek het onder die nuwe wet ander vuurwapens gekoop en lisensies vir hulle gekry, insluitend 'n handwapen.
Hou die groene, hy is nog geldig.
Hou die groene, hy is nog geldig.
Dus kant die boerewors gordyn..