Soek 2 Njalas te skiet

Post Reply
Jonie
Full Member
Full Member
Posts: 229
Joined: Wed Jan 08, 2014 6:43 pm

Soek 2 Njalas te skiet

Post by Jonie »

Manne ek is op soek na 2 njalas in Oos Kaap, Wes Kaap of Vrystaat om te skiet maar hulle moet min 27 duim wees asb, indien iemand kan help met n plek of persoon laat my weet asb.

Groete

Jonie
.22 Bruno,22/410 El Gamo, 223 CZ,25-06 Zastava, 6.5x47 Lapua,7x57 Manlichter Schoenaer,303 MK1 , 308 RSA Pacnor loop, 30-06 Bruno aksie Broughton loop,12 BR pomp, 9mm P Norinco, BSA no1 en BSA no 2 Windbuks
User avatar
tokjak
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 331
Joined: Mon Apr 11, 2011 12:45 pm

Re: Soek 2 Njalas te skiet

Post by tokjak »

ek het vir jou n 36" njala by my !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Jonie
Full Member
Full Member
Posts: 229
Joined: Wed Jan 08, 2014 6:43 pm

Re: Soek 2 Njalas te skiet

Post by Jonie »

Tokjak

Jy verstaan al weer verkeerd , Njala is n wildsbok nie n nuwe soort boerbok met n snaakse naam nie , en ons praat van die horinglengte van 27 duim , nie 36 micron vir die haar kwaliteit nie.

Groete

Jonie
.22 Bruno,22/410 El Gamo, 223 CZ,25-06 Zastava, 6.5x47 Lapua,7x57 Manlichter Schoenaer,303 MK1 , 308 RSA Pacnor loop, 30-06 Bruno aksie Broughton loop,12 BR pomp, 9mm P Norinco, BSA no1 en BSA no 2 Windbuks
User avatar
tokjak
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 331
Joined: Mon Apr 11, 2011 12:45 pm

Re: Soek 2 Njalas te skiet

Post by tokjak »

O ok ......
Post Reply