Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
hello. my naam is piet du toit. ek is 33 en woon en werk op n plaas by robertson. het self op n plaas groot geword en jag van kleintyd. was ook n ph n klompie jare gelede.
groete
Welkom ek is ook not nuut op die site.
Sien ons is bure, ek is van Worcester.
Geniet dit hier en ons kan lekker met mekaar praat en miskien nog een dag ontmoet ens..
Its not about how you walk in the rain, it is about how you dance in the water instead....