243 motiveering help.

Post Reply
Chrisjan

243 motiveering help.

Post by Chrisjan »

Hello Manne

Ek het vir my 'n 243 Ruger gekoop. Dit is die varmint een met die duk 26" loop. Ek gaan hom ackley sodra ek hom kryen dan dies koop.

Maar nou moet ek eers die lisensie ding doen.  

Ek het die volgende:
1: Dedicated hunter satus
2: Behoort aan BCB en Roodepoort Rifle Range
3: Het endorsement letter van BCB vir 243
4: Farm reports en briewe
5: Fotos van horde magnum tydskrifte

Wat meer het ek nodig, of hoe sal ek die motiveering benader?

Dankie en groete
Chrisjan
Last edited by Chrisjan on Tue Feb 22, 2011 7:42 pm, edited 1 time in total.
JOHANNIC
Hero Member
Hero Member
Posts: 725
Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm

Re: 243 motiveering help.

Post by JOHANNIC »

Chrisjan
Besluit eers waarvoor jy hom gaan motiveer jag of kompitiesie
As jy aan kompitiesie deelneem is dit maklik gebruik die ranglys waarop jy is en dat jy self herlaai en dat jy bv n 88gr berger gaan skiet teen 3350vps met n bc van .388 om kompiterend te kan deelneem MOET jy die spesifieke 6mm he hy het n swaar profiel loop en is gebou om 5 skote vinnig namekaar te skiet en die kolf is so ontwerp dat dit geen recoil het nie,en omdat jy n tot n 105 gr koeel kan laai kan jy ook kompiterend deelneem aan lang afstand kopitiesies want jou geweer se loop het n 1/9 twist ens.ens ens........
En as jy hom vir jag wil motiveer dieselfde: hy is gebou met ligte palma profile loop hy het n ligte kolf jy het toegewydejagterstatus jy neem aktief deel jy jag 6 keer n jaar jy help soms bokke oes as die gellentheid daar is(of jy het die geleentheid maar nie die geweer jy moet so vinnige kal he om 55gr teen 4000vps te skiet want jy moet kop skote skiet ens(jy moet dan net bewys he van waar jy jag en dat jy genooi is ens
Somer net n paar idees ek seker die ander manne sal nog redes vir motivering ingooi jy moet net die bewoording reg kry
Hoop dit help so bietjie
Groete johan ;)
Biebers
Need for speed >:D
User avatar
Andy
Full Member
Full Member
Posts: 175
Joined: Sun Jan 31, 2010 1:04 pm

Re: 243 motiveering help.

Post by Andy »

Crisjan,

As jy alreeds ander gewere het, spesifiseer die gebruik van elkeen en maak seker dat die een nie dieselfde doel as 'n ander een dien nie.

Andy
"One does not hunt in order to kill. On the contrary, one kills in order to have hunted."
Post Reply