Knaldemper advies

Vra jou vraag hier en ons verwys dit na kundiges of hoor wat ander ons meedeel.
Post Reply
Stefan Fourie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Fri Nov 01, 2013 7:28 am

Knaldemper advies

Post by Stefan Fourie »

Ek het 'n kd op my LM5, maar het 'n problem met die groot hoeveelheid gas wat in die geweer terug geblaas word. As ek 3 tot 4 skote vining na mekaar geskiet het is die boonste patrone in die magasyn met 'n swart aanpaksel bedek. My geweer raak baie vuil binne. Die kd het 4 kamers, die 1ste helfde het 3 kamers en die laaste gedeelte 1. My logieka sê ek moet gate in die kd boor om die ekstra gas te laat ontsnap. Ek sal graag verneem van mede lede wat al so 'n problem gehad en opgelos het.
Die kd is opgesit vir die geraas, nie recoil nie. Is 'n gewone jag geweer kd, ek dink iemand in Kimberly maak hulle.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Knaldemper advies

Post by Gawie(13mm) »

Dagsê.
Jou wapen span met behulp van gas wat terug blaas met die ontbranding van die kruit kolom. Die meeste van die gas ontsnap uit die loop, as die projektiel die loop verlaat. Met die demper, rem jy nou die gasse en ontsnap dit nie vinnig genoeg voor uit die loop en word as sulks vasgevang en veroorsaak die neerslag in die magesyn.
Lees bietjie op die draad hoe jy dit kan oorkom.
Semi auto demper
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Stefan Fourie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Fri Nov 01, 2013 7:28 am

Re: Knaldemper advies

Post by Stefan Fourie »

Gawie, baie dankie vir jou bydrae

Groete
SNIPER
Full Member
Full Member
Posts: 240
Joined: Mon Oct 19, 2009 6:49 pm

Re: Knaldemper advies

Post by SNIPER »

Hi Steven

Kontak my ek kan jou help.

Groete
Pierre de Beer
UltimateVarminting&Silencers
provarminthunter@gmail.com
0724127062
Post Reply