Inloop kluis deur

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1700
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

Inloop kluis deur

Post by Vlakvark Soldaat »

Opsoek na n inloop kluis deur. Ek het pryse op nuwes, wil bietjie hoor wat tweede handse my sal kos.

Louis 082 379 2522 of vlakvarksoldaat@gmail.com
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: Inloop kluis deur

Post by Sangoma (IAN) »

Ekt een op Guntree gesien vir R8k
User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1700
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

Re: Inloop kluis deur

Post by Vlakvark Soldaat »

Yes, ek hou maar oral dop. Nuut begin hulle op R6500 vir n Austen, en so kan dit tot by R50k draai.

Ek gaan saterdag na een kyk, te danke aan n ander jaracal lid wat een beskikbaar het.
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
bullseye

Re: Inloop kluis deur

Post by bullseye »

MORE Vlakvarksoldaat
ek het n splinternuwe instapkluisdeur vir R4000 deur is gebou in Kroonstad is SABS goedgekeur ek het net nie my selfoon vandag by my nie maar is more weer op die lug of jy kan my pm
groete
Bullseye
User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1700
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

Re: Inloop kluis deur

Post by Vlakvark Soldaat »

Stuur my asb so gou moontlik jou selnommer! Ek pm jou in die meantime.
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
Broadbandboer

Re: Inloop kluis deur

Post by Broadbandboer »

Ek het 'n vriend wat ook opsoek is na een. So as daar een van die deure nog beskikbaar is laat weet my asseblief.
Post Reply