Nuwe lid

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
klei duif b
Newbie
Newbie
Posts: 14
Joined: Mon Aug 10, 2015 1:48 pm

Nuwe lid

Post by klei duif b »

Goeie middag manne .

Ek is cobus snyman van pretoria nuut op die forum
User avatar
Philip J
Hero Member
Hero Member
Posts: 925
Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm

Re: Nuwe lid

Post by Philip J »

Welkom Cobus.
Groetnis
Philip
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Nuwe lid

Post by jamalley »

Welkom Cobus
User avatar
pofadder
Newbie
Newbie
Posts: 9
Joined: Mon Aug 10, 2015 3:39 pm

Re: Nuwe lid

Post by pofadder »

Welkom Cobus
Eric Meyer
Howa 6,5 x 55 (Amper)
User avatar
klei duif b
Newbie
Newbie
Posts: 14
Joined: Mon Aug 10, 2015 1:48 pm

Re: Nuwe lid

Post by klei duif b »

Dankie manne dit is baie interesant om te lees en leer by mense wat kan
Donsie
Newbie
Newbie
Posts: 43
Joined: Thu Dec 26, 2013 10:19 am

Re: Nuwe lid

Post by Donsie »

Welkom Cobus.
User avatar
Ashley
Hero Member
Hero Member
Posts: 1046
Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm

Re: Nuwe lid

Post by Ashley »

Welkom hier Cobus. Geniet die forum en geselsies.
Gooi ons bietjie met n lysie van wat in jou arsenaal-kas voorkom ;)
Groete

Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
User avatar
klei duif b
Newbie
Newbie
Posts: 14
Joined: Mon Aug 10, 2015 1:48 pm

Re: Nuwe lid

Post by klei duif b »

Hi Ashley

Ek is nuut in die sport,een oggend gou saam my swaer waterhaven toe gery om vriend daar te ontmoet en daar skiet ek gou 25 kleie. Lang storie kort daardie middag 100 skote op kleie en vasgevang het nou my eie klei gooier en besig met lisensie vir n berreta over and under.
User avatar
Ashley
Hero Member
Hero Member
Posts: 1046
Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm

Re: Nuwe lid

Post by Ashley »

Lekker man. Die gogga het my ook laasjaar gebyt, en sommer vining vining moes ek paar van die speelgoedjies aanskaf!
Sterkte met die aansoeke en geniet dit!
Groete

Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
User avatar
Jay Jay
Full Member
Full Member
Posts: 199
Joined: Wed Jun 10, 2015 3:55 pm

Re: Nuwe lid

Post by Jay Jay »

Hi Cobus, baie welkom
Johan

.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity

The best thing about memories is making them.
Ritchie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 444
Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm

Re: Nuwe lid

Post by Ritchie »

Baie welkom! Kleie skiet is een van die dinge wat jou die vinnigste byt!
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
User avatar
cobus s
Full Member
Full Member
Posts: 184
Joined: Wed Sep 02, 2015 11:57 am

Re: Nuwe lid

Post by cobus s »

Bump
User avatar
cobus s
Full Member
Full Member
Posts: 184
Joined: Wed Sep 02, 2015 11:57 am

Re: Nuwe lid

Post by cobus s »

Hi manne,

Hoop julle kan my help ek is klei duif b maar het oor gerigestreer so ja nou hoop ek mense kan sien ek kom van pretoria af .

Kan iemand my help om klei duif b af te haal?
Post Reply