snaakse donuts!!!
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2468
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
snaakse donuts!!!
ek het nou my doppe begin ream en die snaakse ding is dat al die koper net van die eerste 3mm van die nek afkom en nie onder soos gewoonlik nie? dis maar net vir my vreemd! iemnad dit al gesien?
groete
nico
groete
nico
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: snaakse donuts!!!
sjoe nico, dit klink vreemd, hoop die manne hier het vir jou n antwoord.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: snaakse donuts!!!
Nico
Dis oordat dit 'n 3006 is
Dit is nogal snaaks. Het jy dalk 'n milder lading as gewoonlik geskiet?
Dis oordat dit 'n 3006 is
Dit is nogal snaaks. Het jy dalk 'n milder lading as gewoonlik geskiet?
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2468
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: snaakse donuts!!!
Dok dis in my 243win!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
-
kolskoot
Re: snaakse donuts!!!
Kan dit waar wees???
Net nou die dag is ek aangevat op die forum oor 243's wat nie doughnuts kan maak nie!! Wonder bo wonder dat so iets wel moontlik is!!
My ervaring is egter dat die doughnuts bietjie dieper in die nekke sit as 3mm. Dis nou vir jou 'n ding.
Het jy die doppe al redelik baie herlaai ??
Al definitiewe oplossing wat ek kan bied is :

Gerard
Re: snaakse donuts!!!
Wanneer jy se "ream" neem ek aan dat jy 'n inside neck reamer gebruik. Ream jy na die doppe deur die sizer is of voor hulle deur die sizer is?
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: snaakse donuts!!!
Het gedink dis die 243, moes maar net byt oor daai kwes van jou hehehe 
Ek het dit gekry as ek mild loads skiet dat die neck so van voor af sny.
Ek het dit gekry as ek mild loads skiet dat die neck so van voor af sny.
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2468
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: snaakse donuts!!!
Oom Gerard ek ream hulle voor ek hulle gesize het, ek het n foster reamer en dit is wat die instruksie aan beveel het!
Dok ek skiet 44gr s 365 vir 3340ft/s met 87gr hornasy interbond!
Wat dink oom Gerard is die pyn? ek ek het al gewonder of die kamer nie baie styf en/of kort is nie? ek gan n paar doppe 0.5mm korter sny as wat die standaard lengte is en kyk of dit nie die probleem uitsort nie?
groete
nico
Dok ek skiet 44gr s 365 vir 3340ft/s met 87gr hornasy interbond!
Wat dink oom Gerard is die pyn? ek ek het al gewonder of die kamer nie baie styf en/of kort is nie? ek gan n paar doppe 0.5mm korter sny as wat die standaard lengte is en kyk of dit nie die probleem uitsort nie?
groete
nico
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: snaakse donuts!!!
Nico ja nee daai load is nie mak nie.
Hoe lyk die res van die dop mbt uitsit etc?
Hoe lyk die res van die dop mbt uitsit etc?
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2468
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: snaakse donuts!!!
van wat ek kan sien en meet lyk dit maar bitter min!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
-
Gerard
Re: snaakse donuts!!!
Nico,
Kyk na my eerste bydrae op die bladsy.
http://jaracal.com/http://jaracal.com/p ... hp?t=36.15
Daar is die dimensies waarop die kamer van 'n 243 gesny word. Kyk na die syfers by "Collar" H1 en H2. Links is die deursnee van die dop se nek, by die bek en by die skouer. Dit is albei dieselfde by 7.01mm. Dit is wat 'n dop behoort te wees met 'n koe?l daarin. Wanneer die dop gevuur is en uit die kamer kom, sal dit die kamer dimensie verteenwoordig. Die kamer is 7.07mm by die skouer en 7.04mm by die bek. Indien die dop se nek dikte parallel is van skouer tot bek, sal jy dus meer wegsny by die bek as dieper af.
'n Inside neck reamer moet spaarsamig gebruik word en baie versigtig sodat dit nie die dop dunner aan die een kant maak as die ander nie. Eintlik hou ek nie van inside neck reamers nie, hulle veroorsaak meer probleme as wat hulle oplos. Dit is byvoorbeeld nie 'n goeie idee om dopnekke te h? wat dunner is by die bek as by die skouer nie.

ek si nie nou by die huis om te meet nie. sal more.wat is jou oplossing vir die probleem Oom Gerard?
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
-
Gerard
Re: snaakse donuts!!!
Daar is niks om te meet nie, ek het verduidelik hoekom jou inside neck reamer voor binne die bek van die dop sny. Die bek van die dop is nouer as by die skouer, en dit is hoe dit gevorm word wanneer dit gevuur word. 'n Inside neck reamer moet nie sommer net gebruik word nie. Dit skep probleme in die sin dat dit materiaal verwyder waar mens dit minste kan bekostig.
Net so moet mens nie die buitekant van doppe trim as die geweer nie 'n kompetisie kamer het nie. Neck sizers en nek trimmers het geen plek indien daar vir 'n produksiegeweer gelaai word nie.
Net so moet mens nie die buitekant van doppe trim as die geweer nie 'n kompetisie kamer het nie. Neck sizers en nek trimmers het geen plek indien daar vir 'n produksiegeweer gelaai word nie.
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: snaakse donuts!!!
GerhardGerard wrote: Neck sizers en nek trimmers het geen plek indien daar vir 'n produksiegeweer gelaai word nie.
Ek weet nie so mooi van daai stelling nie. My groeperings he aansienlik verbeter vandat ek necksize en trim. Die grootste faktor in my beskeie opinie is die know how. En met kamers wat almal van mekaar verskil en heelwat oversized is het ek duidelik gevind deur te fireform en net necksize het dit gehelp met concistansy
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2468
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: snaakse donuts!!!
Oom Gerard.
die advies wat ek kry is die van n oom wat saam met met my skiet en jag. hy gebruik dit met baie groot sukses en skiet gereeld gropeperings van onder 10mm. al hoekom dit my pla is dat waneer ek klaar n rondte geskiet en die dop klaar uit gesit het en voor ek die dop size dat n koeel nie in die doppie pas nie! moet ek dit ignoreer of wat moet ek voor kyk?
die advies wat ek kry is die van n oom wat saam met met my skiet en jag. hy gebruik dit met baie groot sukses en skiet gereeld gropeperings van onder 10mm. al hoekom dit my pla is dat waneer ek klaar n rondte geskiet en die dop klaar uit gesit het en voor ek die dop size dat n koeel nie in die doppie pas nie! moet ek dit ignoreer of wat moet ek voor kyk?
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7551
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: snaakse donuts!!!
Nico
Wat gebeer met die dop as jy hom net necksize in n fullengtresize die? Die reamer sal mos jou insideneck se demensies weer terug bring na die regte grootte? Of is dan n geval van dat die gelaaide dop nie lekker wil in gaan in jou geweerkamer nie? As jy se dat jou kamerdemensies veroorsaak dat die koeel nie wil ingaan nadat jy n doppie geskiet het gaan dit of oor die demensies van die kamer wat te klein is of die doppe wat op die nek te dik is. Het jy al die doppies se nekdikte gemeet? Ek sal se dis die eerste stap om te doen om uit te vind waar die probleem le.
Ek stem saam inside and outside neck reaming is nie nodig vir jagrontes nie, maar ek necksize net met uitstekende resultate op al my kalibers met die 458 Lott as uitsondering(Fullresize).
Groete
Wout

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2468
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: snaakse donuts!!!
Dit maak vir my sin Wouter! ek gan hulle size en hulle pas! as die nek te duk is of daar is n donut dan sal hy mos styf toemaak! ek size net die eerste 3mm van die dop! as hulle styf toemaak sal ek ream, as hulle nie dan is hulle sharp! wys jy nou weer vir my dis net beter om n ding logies en stap vir stap uit te redeneer!!
Dankie!!
groete
nico
groete
nico
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
-
Gerard
Re: snaakse donuts!!!
Jagtersdok,
Vir watter gewere laai jy?
Nico,
As die koe?ls nie in die dop pas voor hy gesize is nie, maak dit nie saak nie. Slegs die klaar gelaaide rondte moet op spesifikasie wees en dit moet so na as moontlik aan die kamer dimensies kom as wat mens dit kan kry.
Vir watter gewere laai jy?
Nico,
As die koe?ls nie in die dop pas voor hy gesize is nie, maak dit nie saak nie. Slegs die klaar gelaaide rondte moet op spesifikasie wees en dit moet so na as moontlik aan die kamer dimensies kom as wat mens dit kan kry.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7551
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: snaakse donuts!!!
Gerhard
As ek dit nie mis het nie is dit al sy kalibers onder aan sy post.
Nico
Ek hoop jy kom reg. Ek size my hele nek en los die skouer om die alighnment te doen in die kamer.
groetnis
Wout
As ek dit nie mis het nie is dit al sy kalibers onder aan sy post.
Nico
Ek hoop jy kom reg. Ek size my hele nek en los die skouer om die alighnment te doen in die kamer.
groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Gerard
Re: snaakse donuts!!!
Ek sien die kalibers maar moes seker meer breedvoerig gevra het. Het enige van die gewere pasmaak lope op met kompetisiekamers of is almal CIP/SAAMI spesifikasie kamers? Is daar met die wapensmid, wat die 375 bou, gereel om 'n ou kamer ruimer te gebruik of gaan die kamer met 'n nuwe ruimer gesny word?
Groete,
Gerard
Groete,
Gerard
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2468
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: snaakse donuts!!!
Oom Gerard na watse nek dukte moet ek he by die .243win na ek die koeel geseat het?
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
-
Gerard
Re: snaakse donuts!!!
Op die vorige bladsy:
Kyk na my eerste bydrae op die bladsy.
http://jaracal.com/http://jaracal.com/p ... hp?t=36.15
Daar is die dimensies waarop die kamer van 'n 243 gesny word. Kyk na die syfers by "Collar" H1 en H2. Links is die deursnee van die dop se nek, by die bek en by die skouer. Dit is albei dieselfde by 7.01mm. Dit is wat 'n dop behoort te wees met 'n koe?l daarin.
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2468
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: snaakse donuts!!!
dankie Oom!!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: snaakse donuts!!!
Ek laai vir heelwat meer gewere as net my eie.
Die nuwe 375 is met nuwe ruimer gesny. Die res van my gewere is almal van die rak af roere. @ of 3 van die ander roere wat ek voor laai is pasmaak.
Die nuwe 375 is met nuwe ruimer gesny. Die res van my gewere is almal van die rak af roere. @ of 3 van die ander roere wat ek voor laai is pasmaak.
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: snaakse donuts!!!
Harris
Watse doppe gebruik jy en hoefeel keer was hulle al gelaai.Maak net seker van jou dop lenkte nadat jy die nek gesize het,doen die hele nek.Ek het nog elke keer as ek doppe geream het gekry dat hulle dan gou bars

.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo