Net vir interessantheid-Accubond

Post Reply
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Net vir interessantheid-Accubond

Post by Mellies »

Dagse menere.

Aangeheg net n prentjie. Hierdie is die eerste (van n klomp) 180gr Accubonds wat ek herwin het wat nie deur die bok is nie. Skoot was met n 300 Win Mag op n kudukoei effens skuins van vooraf geskiet. Punt net voor die boud onder die vel gekry. Afstand was 340m.

Gewigretensie 82%.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Wilhelm Schultz
Full Member
Full Member
Posts: 195
Joined: Tue Sep 03, 2013 9:37 pm

Re: Net vir interessantheid-Accubond

Post by Wilhelm Schultz »

Hoe was die vleis skade gewees?
Hou die lood in die lug
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Net vir interessantheid-Accubond

Post by Mellies »

Op daai afstand heel aanvaarbaar.

met n vleisie...
Post Reply