Dodelike jakkals rig

Post Reply
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Dodelike jakkals rig

Post by BLOK »

Thys aka Ben Brand het gevra ek moet die foto oplaai, blykbaar is die eerste skoot hier nie so belangrik want val sal hy val.

Blok.

Image
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Dodelike jakkals rig

Post by Monrique (SJ) »

Gooi kole ou maat.  n Jakkals se gat as hy dink hy gaan wegkom by daai ding!  ;D ;D

Groetnis
SJ
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Dodelike jakkals rig

Post by Geno »

Nou praat jy!
Hiers 'n video van hom!
http://www.youtube.com/watch?v=PrMn1IzDXWY
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
baboonstalker
Hero Member
Hero Member
Posts: 692
Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm

Re: Dodelike jakkals rig

Post by baboonstalker »

'n hele aand se herlaai MOERTOE in 2 sekondes flat....
hoe verlang ek nou na die dae toe die regering ons nog betaal het om die klas van sports te maak!
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Re: Dodelike jakkals rig

Post by Yalair »

Ek vat een mits dit saam met die lorrietjie gaan  ;D
User avatar
D4D
Full Member
Full Member
Posts: 120
Joined: Thu Oct 21, 2010 10:03 am

Re: Dodelike jakkals rig

Post by D4D »

Kan nie te duur wees nie :laugh: :laugh: :laugh:
Sal een koop ek weet van `n plaas langs die spaargebied waar my patrone sal opraak te veel jakkies


P.S Waar het julle `n foto van my bakkie gekry
D4D
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Dodelike jakkals rig

Post by BLOK »

Hilux man

En ek dog D4D staan vir hilux nou kom ek agter dis egter Diesel 4 Dodge, daai ding sluk seke kwaai. ;D ;D ;D

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
D4D
Full Member
Full Member
Posts: 120
Joined: Thu Oct 21, 2010 10:03 am

Re: Dodelike jakkals rig

Post by D4D »

Ek is `n groot Hilux man, maar mooi bly maar mooi.
Ek glo daai bakkie is swaarder op brandstof as `n Nissan en `n Ford hy gebruik dalk net minder olie.As dit myne was sal ek hom maar verkoop as die bande glad is hulle is te groot en te veel vir een maand se pay.
D4D
Ambessa

Re: Dodelike jakkals rig

Post by Ambessa »

Hallo almal
BLOK wrote:Image
Vergeet die beltfed gun op die bak, kyk na die dubbel agteras van die Ram Dodge, lekker kleinerige TRUCK in die U S of A. Maak egter so Glugh-glugh-glugh...

Ambessa
Last edited by Ambessa on Fri Feb 18, 2011 8:58 pm, edited 1 time in total.
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Dodelike jakkals rig

Post by Stefan764 »

Oom Am

As jy met die lorretjie gaan jakkalse skiet kan jy mar die skaletjie en tapetjie by die huis los.....

Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: Dodelike jakkals rig

Post by Boertjie »

Sien daar is al n olie kol onder hom.Wonder hoever sal jy kom?
Ambessa

Re: Dodelike jakkals rig

Post by Ambessa »

Hallo Stefan764
Stefan764 wrote:...mar die skaletjie en tapetjie by die huis los...
Yep, sal min heel wees. Kyk wat is op die Ram se agterruit geskryf...

Ambessa
222
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 438
Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm

Re: Dodelike jakkals rig

Post by 222 »

Boertjie wrote: Sien daar is al n olie kol onder hom.Wonder hoever sal jy kom?
hy het 'n LandRover engine in ;D
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.

.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
User avatar
iceman1982
Hero Member
Hero Member
Posts: 538
Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm

Re: Dodelike jakkals rig

Post by iceman1982 »

222 wrote:
Boertjie wrote: Sien daar is al n olie kol onder hom.Wonder hoever sal jy kom?
hy het 'n LandRover engine in ;D
hahahaha.... nice een
Marius Goosen
Port Elizabeth , South Africa
bp@cybersmart.co.za
+27828205387
User avatar
baboonstalker
Hero Member
Hero Member
Posts: 692
Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm

Re: Dodelike jakkals rig

Post by baboonstalker »

Kyk wat is op die Ram se agterruit geskryf...
Dit beteken maar net dat die ou sy geld maak uit ammo en nie uit geweerverkope nie....
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Dodelike jakkals rig

Post by Jagtersdok »

Ek soek ook so van :'(
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: Dodelike jakkals rig

Post by johan1 »

uitkomkans is min
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
User avatar
ruger
Full Member
Full Member
Posts: 124
Joined: Sat Aug 28, 2010 9:24 am

Re: Dodelike jakkals rig

Post by ruger »

Die Taxies sal seker respek hê vir so lorrie!!
Post Reply