222 DOPPE
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: 222 DOPPE
Landy Senwes hier op Potch het klomp Winchester doppe in 222 wat hulle uitgooi. Dink dit was R350/100?
Laat weet maar. Sal koop en pos vir jou.
Met n vleisie...
Laat weet maar. Sal koop en pos vir jou.
Met n vleisie...
