Middag Meneere, ek is opsoek na scope bases en ringe vir n sako vixen L461 aksie, die scope se groote sal seker maks n 50mm wees maar ek dink meer in die orde van n 42mm sal seker opgesit word. As julle het of van iets weet laat weet my asb.
Groete
Vossie
0722034007
Sako scope bases en ringe.
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Sako scope bases en ringe.
Vossie, ek het dalk basisse vir jou. Ek stuur jou 'n foto op Whatsup, dan besluit kan jy sien of dit is waarna jy soek. Jy kan hulle kry. betaal net self posgeld.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- Mukiwa
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Fri Jun 05, 2015 8:18 am
Re: Sako scope bases en ringe.
Vossie,
Ek het n stel EAW Basisse en Ringe (30 mm). Hulle is baie laag was op my Sako jy kan my pm as jy belangstel.
Groete,
Ek het n stel EAW Basisse en Ringe (30 mm). Hulle is baie laag was op my Sako jy kan my pm as jy belangstel.
Groete,
Stephen
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13531
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Sako scope bases en ringe.
Vossie ek sal gou as ek by die hius kom kyk of ek nie ringe het nie.EK weet ek het maar ek dink ek het dalk daai stel se skroef gebreek
Sal jou vanaand laat weet wat ek het
Sal jou vanaand laat weet wat ek het
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2106
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Sako scope bases en ringe.
Dankie Cappie
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2106
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Sako scope bases en ringe.
Manne ek het regekom by Stephen,met basise en ring,baie dankie vir almal se hulp.
Groete
Vossie
Groete
Vossie
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2106
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Sako scope bases en ringe.
More Meneere,ek soek alweer basis en ringe,ek het n baie mooi stel by Makiwa gekoop maar dit is baie laag en nou kan ek nie my nikkon pro staff 4-12x40 posit nie want die slot kap teen die agterste bell. Ek dink Medium rigge sal werk. As iemand het laat weet maar asb.
Groete
Vossie
Groete
Vossie
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2106
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Sako scope bases en ringe.
Dankie Ek het regekom met Leopold ringe,en dit werk mooi.
Groete
Vossie.
Groete
Vossie.
