Pasop - Thys Groesbeek Magalapye jag Gravelotte !
-
daans
- Newbie

- Posts: 19
- Joined: Tue Apr 21, 2015 8:36 pm
Pasop - Thys Groesbeek Magalapye jag Gravelotte !
Dagsê manne,
Wil julle net waarsku van 'n ou by name Thys Groesbeek wat jaggeleenthede in die Gravelotte / Phalaborwa / Hoedspruit area adverteer as Magalapye hunting. Het sy nommer hier op die forum gekry. Hy was ook op Jagbuddies.
Hy het my deposito gevat en verdwyn daarmee. Ek het van 'n ander ou gelees waarmee dieselfde gebeur het.
Sien link hieronder.
http://www.jagbuddies.co.za/limpopo-pietersburg/
THYS GROESBEEK
Sel: 072 1413999
Epos: thsgbk@gmail.com

.22 Lr Tikka T1X
.223 Zastava Mini Mauser
.303 BSA
6.5 Creedmoor Howa
9.3X62 Ruger No. 1
.375 Ruger Alaskan
12 Br BRNO
.223 Zastava Mini Mauser
.303 BSA
6.5 Creedmoor Howa
9.3X62 Ruger No. 1
.375 Ruger Alaskan
12 Br BRNO
- Omnia
- Sr. Member

- Posts: 303
- Joined: Thu Feb 13, 2014 11:27 am
Re: Pasop - Thys Groesbeek Magalapye jag Gravelotte !
Wag net bietjie ek het hom nou gemail en gese ek soek 3 Olifante , 6 leeus 'n rooibok dalk 'n kudu , 7 akidisse en 3 "fools" ... en dalk ok sy huis adres dat ek die geld sommer persoonlik vir hom kan gaan afgee.
Het ok sommer gevra of hy nie dalk direkte familie van die destydse "Kubus" koning is of dalk vir Marietjie Prinsloo wat destyds die Vaaldriehoekers so besteel het ... dalk bloedfamilie is !!!!!!
Het ok sommer gevra of hy nie dalk direkte familie van die destydse "Kubus" koning is of dalk vir Marietjie Prinsloo wat destyds die Vaaldriehoekers so besteel het ... dalk bloedfamilie is !!!!!!
375 Sako
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Pasop - Thys Groesbeek Magalapye jag Gravelotte !
So maak mensOmnia wrote:Wag net bietjie ek het hom nou gemail en gese ek soek 3 Olifante , 6 leeus 'n rooibok dalk 'n kudu , 7 akidisse en 3 "fools" ... en dalk ok sy huis adres dat ek die geld sommer persoonlik vir hom kan gaan afgee.
Het ok sommer gevra of hy nie dalk direkte familie van die destydse "Kubus" koning is of dalk vir Marietjie Prinsloo wat destyds die Vaaldriehoekers so besteel het ... dalk bloedfamilie is !!!!!!
-
Ystervark
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Fri Jul 17, 2015 11:22 am
Re: Pasop - Thys Groesbeek Magalapye jag Gravelotte !
Ek het gister eers te hore gekom van die insident met Thys.
Ek self het deur Thys 'n Jag bespreek in die Villiers area. Die jag is oor 2 weke.
Ek het reeds die deposito betaal en alles met die mense gereel wat saamgaan.
Daar is geen antwoord op Thys se sel nie en hy antwoord nie sy Watsapp nie. Alhoewel hy die boodskappe wel lees (blou merkies).
Hoop nie ek is ook gevang vir 'n slappe nie?!

- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Pasop - Thys Groesbeek Magalapye jag Gravelotte !
Smaak my iemand moet maar 'n jag bespreking boek en die deposito persoonlik in kontant gaan betaal. Van die manne wat ingeloop is kan dan maar saamgaan om 'n besoekie aan die man te bring

- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: Pasop - Thys Groesbeek Magalapye jag Gravelotte !
Kan myself net nie indink hoe daai man slaap in die aand nie...As mens hom net onderhande kan kry, tenminste voel jy dan beter!
"Failure is NOT an Option"
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Pasop - Thys Groesbeek Magalapye jag Gravelotte !
Ek vermoed jy is dalk......Beyersvn wrote:Ek het gister eers te hore gekom van die insident met Thys.
Ek self het deur Thys 'n Jag bespreek in die Villiers area. Die jag is oor 2 weke.
Ek het reeds die deposito betaal en alles met die mense gereel wat saamgaan.
Daar is geen antwoord op Thys se sel nie en hy antwoord nie sy Watsapp nie. Alhoewel hy die boodskappe wel lees (blou merkies).
Hoop nie ek is ook gevang vir 'n slappe nie?!
-
daans
- Newbie

- Posts: 19
- Joined: Tue Apr 21, 2015 8:36 pm
Re: Pasop - Thys Groesbeek Magalapye jag Gravelotte !
Beyersvn,
Ek dink jy kan jouself regmaak dat jou jag nie gaan gebeur nie. Ek sou vandag Gravelotte toe gegaan het, maar geen teken van Thysie. Soos jy sê - telefoon lui en whatsapp's gaan deur, maar geen reaksie.
Ek het maar vrede gemaak dat dit nie gaan gebeur nie en skryf die deposito maar af as skoolgeld. Sal in die toekoms maar bly by plekke waarvan ek persoonlike verwysings het.
Sterkte !
Ek dink jy kan jouself regmaak dat jou jag nie gaan gebeur nie. Ek sou vandag Gravelotte toe gegaan het, maar geen teken van Thysie. Soos jy sê - telefoon lui en whatsapp's gaan deur, maar geen reaksie.
Ek het maar vrede gemaak dat dit nie gaan gebeur nie en skryf die deposito maar af as skoolgeld. Sal in die toekoms maar bly by plekke waarvan ek persoonlike verwysings het.
Sterkte !
.22 Lr Tikka T1X
.223 Zastava Mini Mauser
.303 BSA
6.5 Creedmoor Howa
9.3X62 Ruger No. 1
.375 Ruger Alaskan
12 Br BRNO
.223 Zastava Mini Mauser
.303 BSA
6.5 Creedmoor Howa
9.3X62 Ruger No. 1
.375 Ruger Alaskan
12 Br BRNO
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Pasop - Thys Groesbeek Magalapye jag Gravelotte !
Maak 'n bedrogsaak oop by die polisie, of stel 'n eis in by die hof van klein-eise. As hy nie opdaag nie sal 'n lasbrief uitgereik word. Die saps tel hom sommer maklik op deur net sy selfoon te trace. Hy is stupid genoeg om die steeds dieselfde nommer te gebruik....
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Pasop - Thys Groesbeek Magalapye jag Gravelotte !
Ek stem saam met Duracell, julle moet n saak maak. Al doen die polisie nou niks nie gaan hy erens opgetel word en dan sal die reg hom uitsort.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Pasop - Thys Groesbeek Magalapye jag Gravelotte !
hy bargain daarop dat die bedrae te klein is en dat niemand die moeite wil doen om regskoste en tyd te mors vir so "klein bedraggie" nie. Gee die ding gas.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Pasop - Thys Groesbeek Magalapye jag Gravelotte !
gee biekie sy nr....ek wil bel
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1540
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Pasop - Thys Groesbeek Magalapye jag Gravelotte !
Dit is in die eerste post.
Ek het saam met Groesbeeks skoolgegaan, maar sover ek weet was nie een van hulle Thys nie. (of ek hoop nie so nie)
Ek het saam met Groesbeeks skoolgegaan, maar sover ek weet was nie een van hulle Thys nie. (of ek hoop nie so nie)
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Pasop - Thys Groesbeek Magalapye jag Gravelotte !
Sien op jag buddies, veral limpopo jaggeleenthede, is die man baie aktief met dieselfde telefoonnr en e-pos adres
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Pasop - Thys Groesbeek Magalapye jag Gravelotte !
ek het die nr probeer trace vir julle om dalk 'n ID of so iets te kry maar dit is 'n prepaid nr....nie gelink aan enige profiel nie behalwe by die diensverskaffer.
- Zeelie
- Jr. Member

- Posts: 67
- Joined: Sat Nov 23, 2013 8:14 am
Re: Pasop - Thys Groesbeek Magalapye jag Gravelotte !
Vir wat dit werd is, Thys woon in Nigel. Hy het hier ook 'n hele paar manne in sy omgewing wat hom graag wil nooi vir koffie en koekies. Ek gaan gou kyk of ek sy huis adres in die hande kan kry.
Remington 700 .308
RSA 300WSM - Die swart mamba
Savage 243
Howa 22-250
Sig M400
RSA 300WSM - Die swart mamba
Savage 243
Howa 22-250
Sig M400
-
koos 2
- Hero Member

- Posts: 734
- Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm
Re: Pasop - Thys Groesbeek Magalapye jag Gravelotte !
Baie dankie aan die skrywer ,ek het amper gebook deur dieselfte man.
-
Ystervark
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Fri Jul 17, 2015 11:22 am
Re: Pasop - Thys Groesbeek Magalapye jag Gravelotte !
Dankie vir die probeerslag. Dalk kan die poliesie uitkom by sy Rika details en hom so opspoor.ruaanb wrote:ek het die nr probeer trace vir julle om dalk 'n ID of so iets te kry maar dit is 'n prepaid nr....nie gelink aan enige profiel nie behalwe by die diensverskaffer.
Ek gaan bietjie die poliesie kantore besoek asook so paar van my connections en kyk wat hulle kan oplewer.Duracell wrote:Maak 'n bedrogsaak oop by die polisie, of stel 'n eis in by die hof van klein-eise. As hy nie opdaag nie sal 'n lasbrief uitgereik word. Die saps tel hom sommer maklik op deur net sy selfoon te trace. Hy is stupid genoeg om die steeds dieselfde nommer te gebruik....
Aangeheg is die ou se advertensie materiaal en kontak details.
Thys Groesbeek:
Magalapye Hunting
072 1413999
thsgbk@gmail.com
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Omnia
- Sr. Member

- Posts: 303
- Joined: Thu Feb 13, 2014 11:27 am
Re: Pasop - Thys Groesbeek Magalapye jag Gravelotte !
Ha Ha !! , kyk daai ou in die agter grond op die foto .... daai man is ook gevang . Niemand sit so in die veld nie !!!
375 Sako
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
-
Kolhasie
- Hero Member

- Posts: 547
- Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm
Re: Pasop - Thys Groesbeek Magalapye jag Gravelotte !
Sleg mense wat sulke goed doen!!
Groete KH
Groete KH
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Pasop - Thys Groesbeek Magalapye jag Gravelotte !
Dit help nie om polisie toe te gaan met so n sleg suurstof dief nie. Ek sal net knie breeker na sy huis toe stuur. Die man het seker n familie ook 
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Ystervark
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Fri Jul 17, 2015 11:22 am
Re: Pasop - Thys Groesbeek Magalapye jag Gravelotte !
Die bank besonderhede wat Thys my gegee het is soos volg.
Capitec Bank
D Meyer
Rek Nr 1370226142
Tak 470010
Thys Groesbeek is dus nie sy regte naam en van nie.
Capitec Bank
D Meyer
Rek Nr 1370226142
Tak 470010
Thys Groesbeek is dus nie sy regte naam en van nie.
-
LvW
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Thu Jul 23, 2015 10:05 am
Re: Pasop - Thys Groesbeek Magalapye jag Gravelotte !
Ek wil net vir Ystervark laat weet dat hy nie oor twee weke (van sy post af) in Villiers kan gaan jag nie want dis my naweek wat ek bespreek en betaal het!
Lekker poetsie vi ons gebak want raai raai ek kon hom ook nie in die hande kry na ek my deposito betaal het nie toe begin ons krap en kom toe op hierdie gespreke af.
Ek gaan dit maar aanmeld by die polisie.
Thys het my laat verstaan D Meyer is die boer aan wie ons die deposito moet betaal.
En dan n laaste gedagte vi Thysie- Geld (of enige iets anders) wat jy steel sal en kan jou nooit geluk bring nie! Die wiel draai soms stadig maar hy doen.
Lekker poetsie vi ons gebak want raai raai ek kon hom ook nie in die hande kry na ek my deposito betaal het nie toe begin ons krap en kom toe op hierdie gespreke af.
Ek gaan dit maar aanmeld by die polisie.
Thys het my laat verstaan D Meyer is die boer aan wie ons die deposito moet betaal.
En dan n laaste gedagte vi Thysie- Geld (of enige iets anders) wat jy steel sal en kan jou nooit geluk bring nie! Die wiel draai soms stadig maar hy doen.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Pasop - Thys Groesbeek Magalapye jag Gravelotte !
kan niemand vir die K(D)OOS n trap stel nie??..
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Pasop - Thys Groesbeek Magalapye jag Gravelotte !
bankrek is die van 'n minderjarige so dit is iemand of sy eie seun van 5jr oud se rekening wat gebruik is.
ID: 1012055356087
Hopelik help die verder kan ek nie kom nie.
ID: 1012055356087
Hopelik help die verder kan ek nie kom nie.