Gesoek - CZ 550 FS 9.3X62
-
Stephan van Eeden
- Full Member

- Posts: 168
- Joined: Tue Apr 22, 2014 3:57 pm
Gesoek - CZ 550 FS 9.3X62
Nuut of 2 de hands as iemand dalk weet van iets ?
- matewis
- Hero Member

- Posts: 1065
- Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am
Re: Gesoek - CZ 550 FS 9.3X62
Is jy seker Stephan? 
-
Stephan van Eeden
- Full Member

- Posts: 168
- Joined: Tue Apr 22, 2014 3:57 pm
Re: Gesoek - CZ 550 FS 9.3X62
Redelik man, bang vir 'n kort .375 !
Seker ek sal 'n duiker tot net onder 'n buffel kan kap.
Seker ek sal 'n duiker tot net onder 'n buffel kan kap.
- matewis
- Hero Member

- Posts: 1065
- Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am
Re: Gesoek - CZ 550 FS 9.3X62
Daai FS spook nog by my ook... geniet hom, hoop jy kom vinnig reg.
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: Gesoek - CZ 550 FS 9.3X62
Stephan
Jy kan maar n buff stamp met daai 9.3x62 - in ander lande (dink selfs Nam) is dit voldoende volgens wet om Olifante te skiet met 9.3
Jy kan maar n buff stamp met daai 9.3x62 - in ander lande (dink selfs Nam) is dit voldoende volgens wet om Olifante te skiet met 9.3
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1184
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Gesoek - CZ 550 FS 9.3X62
eendag gaan ek vir my ook ene koop... dis darem maar n mooi roer daai
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster