Garmin 64S

Post Reply
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Garmin 64S

Post by cassie_calvinia »

ek het so rukkie terug so gps gekoop.
het met die e-trax10 gewerk voor dit.
het vir my die topo maps opgesit, al is dit duur, meer as die moeite werd.

vir die wat dalk in die mark is, of rond kyk vir gps, hel, daai dink werk net so bitter lekker!

hy het 'n elektroniese kompas, maar baie beter een is die goedkoper garmins. weet nou nie al die tteerme nie.
die stoel, en al sy ysters affekteer glad nie die kompas nie, en, hy kan teen enige angle werk.
wat dit lekker maar, is as die jakkals skree, draai met jou stoel is rigting. project waypoint, en dit is dit. niks se geafklim, en stap om bearing lyn te kry nie.
werk veral lekker vir die jakkalse wat so vining skuif. en, dan kan jy op die kaart sien presies waar hul is.
maw, naby die pad, teen die lyndraad. 500m anderkant die lyndraad.
wat die topo maps so lekker maak, is dat hy al die lyndrade wys, slote, riviere, berge, lande. you name it.
hoefeel keer het jy al vir 'n klient gevra, hoe ver is die lyn draad? dan se hy 1km, maar dit is 3km. of hy se 3km, en dit is 500m.
hy neem die lugdruk. baie interresant hoe die veld begin lewe op verskillende lugdrukke.
neem tempratuur(met aparte sensor).
het altyd gedink as dit kouer raak, val die lugdruk. maar, die meeste kere as dit nou saans van 10grade vaql na 6 grade, klim die lugdruk, en die veld begin lewe.

wat ook natuurlik lekker is, is jy kan op die karate sit en kyk as jy roep. maw, hoe ver het die goed geskree van mekaar af. waste rigting werk hul, het hul nou by lande geantwoord, en is hul oppad berge toe.

ek het lank met die e-trax 10 gewerk. en hy is meer as voldoende vir jakkals jag.
die 64s is net soos 'n kar met power steering, en aircon, teen 'n beatle.
en, moenie die 64 koop nie, hy is simple, moet die 64S wees.
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Armand9
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 324
Joined: Tue Sep 21, 2010 12:36 pm

Re: Garmin 64S

Post by Armand9 »

Ai die upgrades! Maar hierdie is nogal een wat ek sal oorweeg. Net die feit om op n kaart te kan sien waar die jakke antwoord sal baie help. Ek neem aan die waypoints wys ooo op die kaart? Jakke wat antwoord tov gate ens?
User avatar
Armand9
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 324
Joined: Tue Sep 21, 2010 12:36 pm

Re: Garmin 64S

Post by Armand9 »

Cassie wat kos hierdie combo?
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Garmin 64S

Post by cassie_calvinia »

kontak vir hyper auto, en praat met michiel. dink nie jul sal sommer beter pryse kry nie.
ja, waypoints wys op die karate. en as jy 'n waypoint projekteer, wys dit ook op kaart.
ek prober fout vind met hom, maar al wat ek kan se is, as hy roete record, maw ek neuk in veld in, natuurlik wys hy dit.
maar, ek wil nie die groot paaie record nie.
al hoe jy dit kan verander is by die setup.
sal gehou het van 'n sort cut, maw as ek in veld in vlieg, dat ek roete kan record.
nou us hy automatic op record, en wys moerse strepe oral waar jy ry
HOU HOM DAAI DIKTE
Henry 7
Hero Member
Hero Member
Posts: 511
Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am

Re: Garmin 64S

Post by Henry 7 »

Cassie
Oë toegemaak en ook gekry ma nog nie met hom uitgegaan nie so ek moet hom nog leer ma daai topo sal lekker werk-ook by Michiel gekry.
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Garmin 64S

Post by cassie_calvinia »

henry, jy sal nie spyt wees nie.e
veral as dinge rof raak, plot, ry, plot die pomp, waars hul nou. dan werk hy op sy beste
HOU HOM DAAI DIKTE
Smirre
Hero Member
Hero Member
Posts: 985
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am

Re: Garmin 64S

Post by Smirre »

Wat kos die gps met kaart?
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Garmin 64S

Post by cassie_calvinia »

Wat kos die gps met kaart?
kontak vir hyper auto, en praat met michiel
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
MichielC
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 380
Joined: Sun Apr 15, 2012 6:59 pm

Re: Garmin 64S

Post by MichielC »

Cassie,

Baie dankie vir die "review".

Dankie vir jou en Henry7 se ondersteuning. Julle manne het op die regte tyd gekoop, daar is hewige prys verhoging wat begin Julie deurgekom het.

Manne, julle is welkom om my te kontak, ek sal steeds alles in my vermoe doen om die beste moontlike pryse te onderhandel vir Jaracal.

Groete,

Michiel
michiel@hyperauto.co.za
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Garmin 64S

Post by Geno »

Michiel,
Wat sou die topo maps kos? Is hulle compatible met die Dakota 20?

Dankie
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
MichielC
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 380
Joined: Sun Apr 15, 2012 6:59 pm

Re: Garmin 64S

Post by MichielC »

Hi Geno,

Dankie vir die navraag,

Topo Maps R1,596.00 Vat incl. Excl Delivery.

Dit werk op die Dakota 20, ek het self n Dakota 20 met Topo Maps op.

Hier volg n lys van die "Compatible Garmins"

Enige verdere navra, kontak my gerus.
Topo Maps.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
MichielC
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 380
Joined: Sun Apr 15, 2012 6:59 pm

Re: Garmin 64S

Post by MichielC »

Goeienaand Manne,

Dankie vir al die navra vandag, ek glo almal is geantwoord, en julle kwotasies ontvang. Na aanleiding hiervan, het ek dit goed geding om die prys vir die Garmin GPSMAP64s hier op te sit.

Koerier kostes uitgesluit, dit is gewoonlik so R130.00

Julle sal sien dat die Topo Maps n skamelende R80.00 goedkoper is as wanneer jy die Topo Maps alleen sou koop. Ek het net n "package deal gedoen" op so n packet.

kontak my gerus by michiel@hyperauto.co.za
GARMIN GPSMAP 64s with Topo Maps Jaracal.jpg
GARMIN GPSMAP 64s NOTopo Maps Jaracal.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3942
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Garmin 64S

Post by tau »

EK het nou al 1 x verloor en een gebrreek van die 62 s's. Garmin het my geupgrade na die 64S. Baie lekker eenheid en vat baie pak. Ek gebruik myne op die bike, boot en as ons oes en dinge raak rof merk ek die bokke. EK het Track 4 Africa op. Gebruik die Energizer Ultra batterye dan hou hy sommer twee dae op die bike sonder screen se lig aan.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
MichielC
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 380
Joined: Sun Apr 15, 2012 6:59 pm

Re: Garmin 64S

Post by MichielC »

Goeiedag Manne,

Ek het nog van die Garmin GPSMAP64s 'se beskikbaar teen die bogenoemde prys.

Groete,

Michiel
michiel@hyperauto.co.za
Post Reply