Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek is nie in die bedryf nie so ek vra maar... Is daar nie dalk iemand wat vir my 'n paar foto's van geskiete jakkalse kan mail nie (sonder die jagter) Ek weet dit is dalk onwettig / oneties, ens. maar dit is vir 'n goeie doel. Ek is nie op hierdie stadium by magte om self die swerkaters met lood te gooi nie, so ek vra maar.
Ek wil nie hier hardop die rede vir die foto's noem nie, maar dit het iets met my toekomstige jagplanne te doen...
As enigeen sy weg oopsien om te help, sal ek dit opreg waardeer.
Dalk moet jy maar vir my 'n paar geskiete jakkiefoto's mail. Dit gaan dalk nie my aansoek goed doen as ek met 'n geweer langs 'n halfgevrete skapie staan nie Dit is al "bruikbare foto's op daardie foto album van julle.
By voorbaat dankie man!
Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
Het jy al genoeg foto's of soek jy nog. Laat weet dan mail ek jou, het hele paar waar jakke alleen pronk, want ek operate alleen dan moet ek foto's neem en dan is jakke alleen op foto.
Foxcreek.
Food grown in depleted soils is itself deficient, and animal products derived from stressed beasts bear a burden of guilt.