Goeie more Manne na Jaracal
Daar is 5 Zebras beskikbaar te jag in die Thabazimbi distrik teen R 4500 elk.
Kontak sommer direk vir Toni. Die jonge dame se no is 083-3203497 - skakel haar sommer direk.
As ek nou met n Zebra by die huis aaankom het ek huismoles en soos die ou Nederlande gesegte gaan, (aangepas vir die omstandighe) "gaan mammie se toorn de plesier van de jag ver te boven"
So, gebruik julle maar die geleentheid asb en dink aan my.
Mooi loop.
Zebras beskikbaar te jag
- Predator
- Sr. Member

- Posts: 354
- Joined: Wed Jan 30, 2013 5:41 pm
Zebras beskikbaar te jag
BERKELEY GEER
083-6423225
"LIVE BY THE SWORD,DIE BY THE SWORD"
083-6423225
"LIVE BY THE SWORD,DIE BY THE SWORD"
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: Zebras beskikbaar te jag
Berkeley
Dankie baie nou met haar gesels
Hulle moet afgehaal word teen die einde van die week nog
Sou bitter graag wou gaan en al 5 sommer vat maar ek gaan nie die week daar uitkom nie
Soos hulle se - born to hunt forced to work
Dankie baie nou met haar gesels
Hulle moet afgehaal word teen die einde van die week nog
Sou bitter graag wou gaan en al 5 sommer vat maar ek gaan nie die week daar uitkom nie
Soos hulle se - born to hunt forced to work
Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
- Predator
- Sr. Member

- Posts: 354
- Joined: Wed Jan 30, 2013 5:41 pm
Re: Zebras beskikbaar te jag
Hallo Henk
Ja, ek troos my maar met al die mooi gesegdes- "Arbeid adel" , "In die sweet van my aanskyn...." ens.
Mooi loop en vreugde vir jou vandag
Groetnis
Ja, ek troos my maar met al die mooi gesegdes- "Arbeid adel" , "In die sweet van my aanskyn...." ens.
Mooi loop en vreugde vir jou vandag
Groetnis
BERKELEY GEER
083-6423225
"LIVE BY THE SWORD,DIE BY THE SWORD"
083-6423225
"LIVE BY THE SWORD,DIE BY THE SWORD"
