Vriend van my het die naweek die mooi mannetjie in Musina geskiet.
So 275m met die 308.
Self met n perfekte hart skoot het die sitbok so goeie 50m vêr gehardloop.
Die ander 4 wat geskiet was het deur die draad gekom en ons kon hulle ongelukkig nie kry nie.
Bobbejaan mannetjie
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1184
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Bobbejaan mannetjie
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
- Kristof A
- Jr. Member

- Posts: 70
- Joined: Tue Aug 13, 2013 2:34 pm
Re: Bobbejaan mannetjie
Ek soek so graag ook so groot mannetjie. Daardie black-sam wat die ander mannetjies rond jaag...dis hy was ek wil roer.
Groete
Kristof Aucamp
Kristof Aucamp
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1184
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Bobbejaan mannetjie
Dit was hy gewees maar hy was nie baie slim nie. Daar het 3 ander geval, toe kom kyk hy wat aangaan. Toe kry hy ook n stuk koper deur die hart
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster