Skyfskiet gaatjies

Post Reply
Johan04
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 364
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:12 pm

Skyfskiet gaatjies

Post by Johan04 »

More manne

My kinders skiet windbuks by die skool. Hul gebruik die Gamo gaatjie visiere agter en voor op die geweer.Die voorste gaatjie kan uithaal en raak dus maklik weg,word ook partykeer "gesteel'. Op die oomblik is een van die gaatjies weg en moet ek dringend 'n ander een kry,want die skiet het hierdie week begin by hul skool. Kan enige iemand my help,dalk iemand wat 'n plankgeweer omgeskakel het na 'n jaggeweer? Maak nie saak hoe groot die gaatjie is nie,as dit te groot is,maak ek dit kleiner deur 'n klein wastertjie daarop vas te sit.

Groete

Johan
Johan04
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 364
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:12 pm

Re: Skyfskiet gaatjies

Post by Johan04 »

Die iediaale groote moet 3mm wees.
User avatar
Topcat
Full Member
Full Member
Posts: 132
Joined: Mon Aug 16, 2010 9:25 pm

Re: Skyfskiet gaatjies

Post by Topcat »

van waar is jy Johan?
Ek kan jou dalk help as die plankgeweer s'n pas.
User avatar
worshond
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Thu Sep 10, 2009 3:56 pm

Re: Skyfskiet gaatjies

Post by worshond »

More johan ek het n klomp gaaitjie en die agterste vissier wat van my Anschutz super match 54 af gehaal het. Pm my dan stuur ek dit vir jou.
grumpy

Re: Skyfskiet gaatjies

Post by grumpy »

Ek rig skyfskiet by n skool af en sal uitkyk vir jou.

Ek is in Benoni
Johan04
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 364
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:12 pm

Re: Skyfskiet gaatjies

Post by Johan04 »

Dankie manne,sal dit waardeer as jul kan help.

Worshond, ek het jou PM gestuur.
grumpy

Re: Skyfskiet gaatjies

Post by grumpy »

Die painball winkel Blades and Triggers by East Rand Mall verkoop dit. Het nie hulle nommer nie maar bel 1023
User avatar
worshond
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Thu Sep 10, 2009 3:56 pm

Re: Skyfskiet gaatjies

Post by worshond »

Hi Johan, ek het dit vanoggend inie pos gegooi. Jammer vir die ophoud het maar net hier en daar grond gevat die week. Hoop hulle kan jou help.
Post Reply