Hoe dink julle wat vang so - byt plekke aan nek/kaak lyk soos jakkals, maar kon die tjoep nie maak dat die kat hoër moes byt nie ? Lam het nog gelewe en saam met trop geloop toe ek hom kry.
Vreet aan boud miskien toe lam vir oomblik uit was ?
Gee asb julle insette. Het die aand daar gaan roep 1.5 ure kos en later jak roepe, maar niks. Het gedink dis rooijak wat so kans kom vat het, maar wonder nou kwaai.
Dankie, PJ
Wat vang so ??
- Karooklong
- Full Member

- Posts: 123
- Joined: Sat Jun 08, 2013 4:58 pm
Wat vang so ??
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Karooklong
.22 Oberndorf Mauser dikloop
.243 K98 met Ferlach loop
.308 Howa Varminter
7.62 x 51 RSA Musgrave
9mm CZ P07
12 Boor CBC Pompaksie
.22 Oberndorf Mauser dikloop
.243 K98 met Ferlach loop
.308 Howa Varminter
7.62 x 51 RSA Musgrave
9mm CZ P07
12 Boor CBC Pompaksie
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Wat vang so ??
ek dink dis n ou jakkals wat nie kan doodbyt en dan in die hardloop van agter byt
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Wat vang so ??
Die oomblik dat iets om 'n skaap se nek gesit word verander die jakkals se vang maniere. Indien hy dit nie kan doodbyt nie, vang hy van agter. Nie net ou jakkalse nie maar enige jakkals maak so.
Groete
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Karooklong
- Full Member

- Posts: 123
- Joined: Sat Jun 08, 2013 4:58 pm
Re: Wat vang so ??
Dankie Johans en oom Heinrich, ek het weer vandag daar vars spore gekry!
Dop = 308
Afstand tussen spore 470 mm
Sal maar weer gaan roep as die weer kans gee !
Dop = 308
Afstand tussen spore 470 mm
Sal maar weer gaan roep as die weer kans gee !
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Karooklong
.22 Oberndorf Mauser dikloop
.243 K98 met Ferlach loop
.308 Howa Varminter
7.62 x 51 RSA Musgrave
9mm CZ P07
12 Boor CBC Pompaksie
.22 Oberndorf Mauser dikloop
.243 K98 met Ferlach loop
.308 Howa Varminter
7.62 x 51 RSA Musgrave
9mm CZ P07
12 Boor CBC Pompaksie
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: Wat vang so ??
Definitief jakkals wat so maak.
My ondervinding ook. Gebeur ook baie met groter skape en ook sonder nekbande en vind dan ook dat skaap partykeer nie eers aan nek of kaak gebyt is nie.
Groetnis
My ondervinding ook. Gebeur ook baie met groter skape en ook sonder nekbande en vind dan ook dat skaap partykeer nie eers aan nek of kaak gebyt is nie.
Groetnis
-
Henry 7
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am
Re: Wat vang so ??
Daai spore is ma net hy.
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: Wat vang so ??
A Jackal. for sure. Go call and have lots of patience, you will get them